De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig."— Transcript van de presentatie:

1 Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig

2 Agtergrond Jakob Arminius,

3 Agtergrond Professor te Leiden sedert 1903 tot sy dood.
Het algaande meer en meer probleme met die Calvinistiese leer van die uitverkiesing ontwikkel. Na sy dood is dit verder uitgewerk deur sy navolgers, bekend as die Remonstrante (n.a.v. ’n geskrif waarin hulle hulle klagtes oor die leer van die uitverkiesing uiteengesit het). Die Remonstrante het basies vyf punte gehad:

4 Agtergrond (vervolg): Die vyf artikels van remonstransie
God se uitverkiesing vind plaas op grond van vooruitgesiene geloof. Alle mense ontvang deur die kruisoffer van Christus vergewing van sondes. Geen mens in die inherente potensiaal om homself te red nie. God se genade is nie onweerstaanbaar nie. Daar is ’n moontlikheid dat die redding verloor kan word.

5 Agtergrond (afloop) Onrus ontstaan in die Gereformeerde kerke in Nederland Die Remonstrante se artikels word geweeg en verwerp op die sinode van Dordtrecht, 1618/1619. Die Dordtse Leerreëls word opgestel en goedgekeur as ’n belydenisskrif van die Nerderlandse Gereformeerde kerke. Kom ook saam na Suid-Afrika en is ook steeds ’n belydenisskrif van die gereformeerde kerke in Suid-Afrika. Lees ook gerus die oospronklike voorwoord en die besluit van die sinode in die Psalmboek.

6 Die Dordtse leerreëls, vyf artikels
1 – God se voorbeskikking Uiteensetting van ware leer in 18 paragrawe. Weerlegging van die dwaling in 9 paragrawe. 2 – Dood van Christus en die verlossing van mense daardeur. Uiteensetting van ware leer in 9 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 7 paragrawe. 3 en 4 (Artikel 3 was suiwer) Verdorwenheid van die mens, sy bekering tot God en die wyse waarop dit plaasvind Uiteensetting van ware leer in 17 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 9 5 – Die volharding van die heiliges Uiteensetting van ware leer in 15 paragrawe. Weerlegging van die dwaalleer in 9 paragrawe.

7 Die uitverkiesing Efesiërs 1
’n Loflied oor God Drie-Enig se verlossingswerk. Ef. 1:2-6 fokus op die werk van die Vader. Ef. 1:4: “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.” Vier sake: Die Vader het uitverkies. Uitverkiesing vind plaas in Christus. 2. Wanneer het Hy uitverkies. 3. Waartoe het Hy uitverkies.

8 Die Vader het uitverkies
Dit is wat ons vanaand in geheel na gaan kyk. Kom ons kyk net eers vinnig:

9 Wanneer het hy uitverkies?
“Nog voordat die wêreld geskep is.” 1953-vertaling: “Voor die grondlegging van die wêreld. Kortliks oor die probleem van tyd. Uitverkiesing van sondaars.

10 Die Vader het uitverkies
Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

11

12 Die Vader het uitverkies
Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

13 Die uitverkiesing Die hel

14 Die Vader het uitverkies
Eienskappe van God Eienskappe van die mens Heiligheid Totaal anders, sonder sonde Regverdig Hy gee volgens verdienste Genadig Liefdevol Alwetend en Alwys Weet alles en het met alles ’n plan Almagtig Kan doen wat Hy wil Soewerein Mag doen wat Hy wil Sonde

15 Die hel Die uitverkiesing Die Heilige Gees
Die uitverkiesing is 100 persent God se genade Maar eis 100 persent ons verantwoordelikheid Die hel Die Heilige Gees


Download ppt "Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig."

Verwante presentaties


Ads door Google