De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hermeneutiese gesprek

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hermeneutiese gesprek"— Transcript van de presentatie:

1 Hermeneutiese gesprek
Die dinamiek van die Hermeneutiese gesprek

2 Sekularisasie stel kerk voor uitdagings:
Geloofstradisie en -denke Sekulêre denke Rasionele wetenskapsinpak en geloof: God word ’uit geantwoord’ Wêreldbeeld, relativering Waarheidsaansprake Individualisme (emosie/ ervaring/ sinsoeke/ onmiddelikheid) 9 3 Hermeneutiek 3

3 Sistematiese proses Hermeneutiese proses (3) Hantering van mense;
Waardigheid/ liefde Vertrekpunte (3) Hermeneutiese proses (2) Analogiese elemente: Ooreenstemming / verskil Vertrekpunte (2) Hermeneutiese proses (1) + Eksegetiese proses Skrifuitleg: Hermeneutiek van suspisie/ aanvaarding Vertrekpunte (1)

4 Wat se tipe Gesag? Watter gesag word aan die Skrif in die gesprek toegeken? Bybel: *Vetoreg? * Net ‘raad’ Moderne insigte: * Kan dit Bybel veto? * Nie bindend *Kan dit analogie beïnvloed? * Kan dit gesprek verander Tradisie: * Nie belangrik *Vetoreg/ sola scriptura?

5 KONSEKWENSIES MOET ELKE KEER
Hantering van die Bybel in die gesprek Fundamentalisme Bybel ‘Teksies’ hanteer Wetenskaplike ondersoek - Bybel negatief - Bybel praat oor iets anders - Bybel relatief Bybelinterpretasie verander gedurig – geen betroubare norm bv. Apartheid, Sondagviering ens. Groot boodskap van liefde KONSEKWENSIES MOET ELKE KEER DEURDINK WORD

6 Liefde as hoogste beginsel
Met liefde/ menseregte nuwe saak op die tafel (moet aan eksegetiese proses onderwerp word) DWS: vra eksegetiese en hermeneutiese nadenke rakende, aard van liefde, hantering van sonde (Bybelse ‘tug’), mensbeeld, ens. Wat se liefde word bedoel en hoekom? Verskillende antwoorde (enkele voorbeelde): * Totale akseptasie (in gemeente) ongeag van lewenstyl en wie dit is * Totale akseptasie (in gemeente) wie dit is, maar met liefdevolle rigtingewing ten opsigte van gedrag * Akseptasie (in gemeente) wie dit is, maar met begeleiding ten opsigte van gedrag * In geval van ‘afwykende gedrag’: Bybelse ‘tug’ in liefde * Uitsluitende (eksklusiewe) liefde

7 Wat is Bybelse liefde? Soorte vrae: * Hoe lyk ‘tug’ liefde?
* Verskil missionêre liefde van gemeenteliefde? * Kan liefde en straf rym? ens. Inner-kanoniese gesprek

8 Weeg argumente: waar lê gesag
Sosiale situasie Emosie en pyn Maatskaplike situasie Menseregte Publieke beeld Bybelse gegewens Tradisie van kerk(e) ’n Proses: hoe beweeg mens vorentoe? * Konklusie: homoseks nie normaal – wat dan? = Gesprek gaan voort – hoe hanteer mens die mense in die situasie? * Konklusie: homoseks normaal – wat dan? = Gesprek gaan voort – hoe fasiliteer mens die situasie?

9 Identiteit van die NGK Wat gebeur as gesprek vashaak?
* Stel vas waar die probleem lê Geïntegreerde proses Nie argumente meng * Wat is die rol van die kerkvergaderings? Biskoplik, Presbiteriaal of Baptisties? Beleid, studie, ens. Identiteit van die NGK Wie is ons en wie wil ons wees? Wat is rol en gesag van Sinodes?

10 Is hierdie eksegetiese sisteem besig om in ons gesig te ontplof?
Jurie (ouderlinge en dominees) Regter (spesialis teoloë) Gemeentes

11 Wat dink jy word met ‘liefde’ in die NGK gesprekke bedoel?
2. Hoe dink jy moet verskille in die hermeneutiese gesprek hanteer word?


Download ppt "Hermeneutiese gesprek"

Verwante presentaties


Ads door Google