De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank

Verwante presentaties


Presentatie over: "Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank"— Transcript van de presentatie:

1 Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank. Dit kom spontaan uit die hart van iemand wat iets groots ontvang het sonder om dit te verwag.

2 Is ons Here God se genadegawes nie onmeetbaar groot nie?
Ons gemeente wil graag vir ons Koning Jesus Christus dankie sê.

3 Op 22 Oktober verjaar ons gemeente.
Op 11 November het ons ‘n Dankie-sê Erediens. Ons het weer soveel waarvoor ons die Here kan dank. As gemeente, maar ook as lidmate afsonderlik.

4 Daar was die afgelope tyd trane dae,

5 maar ook uitbundige lag dae,

6 bekommernis dae..

7 en ook dae met vaste hoop.

8 Telkens kon ek sy hand wat dra, troos, lei en beskerm ervaar.

9 Hoe kan ons Hom dank?

10 Met gedagtes wat nuut dink,

11 lippe wat Hom loof,

12 voete wat op sy pad loop,

13 hande wat sy werk doen.

14 Wanneer ons op 10 November 2013 tydens die oggenddiens dankie sê, begin ons tydperk van geldelike dankoffer bydraes ook. Ons dank moet uit die hart kom.

15 Neem tyd, bid hieroor, besluit op watter manier jy die Here wil dank vir sy hulp en liefde die afgelope jaar.

16 Voltooi asb. die beloftevorm vir administrasie en handig dit in.
 Die Here se seën word u en u geliefdes toegebid. U broers in Christus!


Download ppt "Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank"

Verwante presentaties


Ads door Google