De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Navorsing.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Navorsing."— Transcript van de presentatie:

1 Navorsing

2 Navorsing Ontwerp

3 Navorsing Ontwerp Publikasie

4 Navorsing Toerusting en Begeleiding Ontwerp Publikasie

5 Wat is die werklike probleem
en wie eien dit? Navorsing Toerusting en Begeleiding Ontwerp Publikasie

6 Wat is die werklike probleem en wie eien dit?
Wat is die sistemiese wortels van die probleem en wat nou gemaak? Navorsing Toerusting en Begeleiding Ontwerp Publikasie

7 Wat is die werklike probleem en wie eien dit?
Wat is die sistemiese wortels van die probleem en wat nou gemaak? Navorsing Toerusting en Begeleiding Ontwerp Publikasie Waar en saam met wie speel ons met moontlike oplossings

8 Hoe sterker die eienaarskap van die probleem
Hoe helderder die navorsingsvraag Hoe meer bereidwillig om die gevreesde onbekende te betree Hoe groter die impak van intervensie Hoe meer toepaslik die oplossings

9 Ons is nou hier Wat is die werklike probleem en wie eien dit?
Wat is die sistemiese wortels van die probleem en wat nou gemaak? Navorsing Toerusting en Begeleiding Ontwerp Ons is nou hier Publikasie Waar en saam met wie speel ons met moontlike oplossings Wat is die beste wat met mense/ gemeentes kan gebeur?

10 Wat het jou getref in die verslag?
Is daar iets wat jy mis?

11 Wat is die sistemiese wortels
van die probleem ? Wat het jou getref in die verslag? Is daar iets wat jy mis? Wat veroorsaak hierdie probleme?

12 …en wat nou gemaak? Ontwerp

13 …en wat nou gemaak? Ons help die ontwerpspan “Hou die volgende in gedagte wanneer julle oplossings ontwerp: ………………………..” Skryf een wenk per kaartjie

14 Volgende stap: FOKUSGROEPE

15 Volgende stap: FOKUSGROEPE
Fokusgroepe bestaan uit eksperts op die gebied wat ondersoek word 8 mense per fokusgroep 1 fokusgroep in stad en 1 in platteland Predikante & Kerkraadslede Gekies uit die deelnemende gemeentes Balans tussen gemeentes wat floreer en swaarkry Data word opgeneem, getranskribeer en tematies geanaliseer Volgende stap: FOKUSGROEPE

16 Daarná: Skryf opdrag vir ONTWERP

17 Geïdentifiseerde Rolspelers
Probleem -eienaar Klein Gemeente Verteenwoordigers Geïdentifiseerde Rolspelers Navorsingspan Daarná: Skryf opdrag vir ONTWERP

18 Verwerk terugvoer van Moderamen
Verfyn Navorsingsvraag Gee opdrag aan Ontwerpspan Innovering van oplossings Toets van oplossings


Download ppt "Navorsing."

Verwante presentaties


Ads door Google