Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Vaardighede in Lewenswetenskappe
Grafieke J. Oliphant
2
Lyn grafiek Opskrif X-as & y-as Opskrifte vir elke as Skaal eweredig
Onafhanklike = x-as Afhanklike = y-as Punte geplot, verbind vanaf 0 (x & y as)
3
Kolom Grafiek / Staaf Grafiek
X-as (horisontaal): onafhanklike (konstant) Y-as (vertikaal): afhanklike (veranderlike) Opskrif vir grafiek Opskrif vir elke as Skaal Begin teen Y-as Spasies tussen kolomme Sleutel vir meer konstantes
4
Histogram Dieselfde as ‘n kolom grafiek, net GEEN SPASIES tussen kolomme nie Onafhanklike is gewoonlik aaneenlopende bv. Waardes
5
Sirkel Diagram Data as persentasie Grafiek opskrif
Sleutel om sektore te benoem Dui persentasies aan
6
Berekening van persentasie
Leerders se gunsteling koeldrank Sprite 5 Cream Soda Fanta 10 Coke 20 Stap 1: Som van reeks data Stap 2: Veranderlike gedeel deur die som totaal, maal 100 om persentasie te kry Bv. Leerders se gunsteling koeldrank ( ) = 40 Som totaal 𝟓 𝟒𝟎 x 100 = 12.5% 𝟏𝟎 𝟒𝟎 x 100 = 25% 𝟓 𝟒𝟎 x 100 = 12.5% 𝟐𝟎 𝟒𝟎 x 100 = 50%
7
Berekening van grade Gebruik persentasie van 360ᵒ
x 360ᵒ = 45ᵒ x 360ᵒ = 90ᵒ x 360ᵒ = 180ᵒ
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.