Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdSterre Bosman Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
3
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
4
Litanie Liturg: Here, ons wil so graag eerder self gehoor word as om na mense rondom ons te luister. Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
5
Litanie Liturg: En wanneer ons Bybel lees, hoor ons meerendeels daarin wat ons alreeds weet en wat ons graag wil hoor Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
6
Litanie Liturg: Ook die wêreld waarin ons leef, ervaar ons te dikwels as n bedreiging eerder as gevul met u teenwoordigheid. Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
7
Litanie Liturg: In die fluistering van die windstilte, daar is God. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
8
Litanie Liturg: By die vreemdelinge, buitestaanders en jongmense in ons midde, klink die stem van engele en van God self. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
9
Litanie Liturg: Die gekruisigde Here Jesus is die Woord wat vlees geword het. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
10
Litanie ALMAL: AMEN Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
11
Handelinge 2:12-21 12Hulle was almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar gevra: “Wat kan dit tog beteken?” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
12
Handelinge 2:12-21 13Maar party het gespot en gesê: “Hulle is dronk.” Petrus se toespraak op die pinksterdag Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
13
Handelinge 2:12-21 14Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van die Heilige Gees spreek hy die mense toe: “Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan sê: Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
14
Handelinge 2:12-21 15Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die môre. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
15
Handelinge 2:12-21 16Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het: Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
16
Handelinge 2:12-21 17“Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
17
Handelinge 2:12-21 19Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
18
Handelinge 2:12-21 20Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
19
Handelinge 2:12-21 21So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
20
Tafelgesprekke Dink na oor die afgelope tyd. Waar het iemand jonger as 25 jaar vir jou n hoopvolle boodskap gegee? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
21
#Imagine video #1 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
22
Tafelgesprekke Indien ons hierdie beweging reg verstaan, wat beteken dit vir my, ons gemeentes en ons omgewing? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
23
#Imagine video #2 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
24
#Imagine Ambassadeurs
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
25
GEBED Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.