De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Coenraad van Staden
GOUDKORRELS 30 Maart 2014 Blok G aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

2 Vandag VYFDE LYDENSWEEK Tema: Waar is God?

3 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

4 Vandag Deurkollekte vir die motorwagte.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word. A.g.v. die skoolvakansie is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.

5 Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a. g. v
Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei. Woensdagaand 2 April  om 19h00 Stildiens. Daar is nie hierdie week Bybelskool nie.

6 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Henk van Zyl van Elbiesingel 11 is baie ernstig siek in die Eugene Marais hospitaal en Bennie van Schalkwyk van Marilyn Court 1 se pa is baie ernstig siek met leukemie. Eric Trollip van Beryllaan 12 het die afgelope week ‘n heup-operasie gehad. Ons bid hom ‘n spoedige herstel toe.

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Esterhuizen André 03/30 F3b Floralaan 12 Deetlefs Divan 03/31 C5 Rethastraat 14 Du Plessis Annette H3 Venusstraat 10 White Robert B3 Rosemaryln 13 Blaauw Lorraine 04/01 D6 Suzetlaan 16 Pienaar Hennie D3 Zeldasingel 8 Snyman Suné Suzetlaan 19

8 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Strydom Helena 04/01 E4 Royal Palms 13 Louw Lee 04/02 G1 Salignastraat 3 Wermuth Ernest B2 Elviralaan 15 Meiring Riana 04/03 D1 Shirleylaan 19 Scott Schalk E2 Greylingstr 33 Serfontein Rita A6 Platanlaan 32 Seyffert Susan Plot 383 van der Walt Dirk H4 Hertzenbergstr 14

9 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Selfoon Cilliers Liana 04/04 D6 Suzetlaan 17 Marais Jan F5a Chiara Villages 8 Smit Willem H5 De Waalstraat 11 van Tonder Hanri G2 Chamoné 5 Wermuth Bobby B2 Elviralaan 15 V d Schyff Grieta 04/05 E3 Lizaweg 77  

10 Belangrike datums Ons gaan hierdie jaar ons Lydenstydsang- diens hou op 13 April Van Apr. is daar elke aand vanaf 19h00 tot 19h30 ‘n byeenkoms waartydens daar oor die lydens gebeure van daardie betrokke dag nagedink word. Donderdag 17 April om 19:00 is dit Nagmaal. Vrydag 18 April is daar ‘n kruis loop en dit alles loop uit op ’n hoogtepunt op Paassondag 20 April.

11 Ander sake Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken dit solank aan.


Download ppt "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"

Verwante presentaties


Ads door Google