De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Getuienisaksie & Msinga

Verwante presentaties


Presentatie over: "Getuienisaksie & Msinga"— Transcript van de presentatie:

1 Getuienisaksie & Msinga
Kom ons bid saam vir Msinga waar Getuienisaksie, namens die NGK-familie betrokke is as: Vennoot Ondersteuner

2 Die VGK Msinga bestaan sedert 1984

3 Met meer as 500 lidmate en sowat 500 Sondagskoolkinders.

4 Kerkleiers ds. Samuel Zuma, ds. Jobe Sithole & dr. Lourens Schoeman.

5 Sihle Madonsela (regs) met sy Transformer-span bereik die jeug dmv skoolprogramme.

6 Sport-evangelisasie vul hul bediening aan.

7 Die gemeente kamp elke Paasnaweek by Pomeroy.

8 Daar word 4 tentuitreikaksies per jaar gehou twv buite-kerklikes.

9 CMD/Usizo-takke lewer maatskaplike diens met ’n Christelike fokus.

10 Daar is 60 Home Based Care-vrywilligers wat waardevolle versorging doen.

11 Foundations for Farming lei opleiers op wat vrouegroepe help om meer kos vir hulle kinders te verbou.

12 Studente van Tygerberg kom jaarliks en lewer kosbare diens in oa klinieke.

13 Elke Msinga-predikant word deur ’n NGK-gemeente in die Wes-Kaap bygestaan en gereeld met uitreikgroepe besoek.

14 So leer ons hoe om een in Christus te wees.

15 https://twitter.com/WitnessGetuie
Lees meer van ons by Lees ons facebook by en ’like’ dit asb. Tweet by

16 Lees ons jongste nuusbrief GETUIE/WITNESS op ons webwerf by getuie-kaapstreek/ of vra ’n harde kopie by jul kerkkantoor.


Download ppt "Getuienisaksie & Msinga"

Verwante presentaties


Ads door Google