De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Coenraad van Staden
GOUDKORRELS 29 Desember 2013 Blok B aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte vir die motorwagte.
Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste het afgesluit vir die jaar. Aanddienste begin weer op 19 Januarie 2014.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic Smuts van Glen Eden 17 en John Snyman van Ceciliastraat 11.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. De Korte Joey 12/29 A3 Smitstraat 60 Rossouw Doline C1 Villa Lewou 2 Jansen v Rensburg Leon 12/30 G2 Hibiscuslaan 3 Barnard Annelda 01/01 F1b Geraldstraat 18 Biljon Albert H6 Chris Hani straat 114 Gerber Este D6 Suzetlaan 23

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Smith Bianca 01/01 F3b Lilylaan 13 Wepener Andre F2 Huis 3, Central Park Du Plooy Heinrich 01/02 E1 Cullinanstr 19 Pieters Divan G3a Marmerstraat 4 Smit Clifton C1 Goudkoplaan 11 Stimie Jean F5 Oranjestraat 44

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Serfontein Kobus 01/03 F3b Nelvos w/s 2 Swanepoel Felicity F1a Dorah Temane-str 11 Gronum Rita 01/04 E2 Goosenstraat 4 Jacobs Jana H5 Albertynstraat 9 Langenhoven Leihim Servaasstr 35 Van Zyl Elma Floralaan 32

8 Belangrike datums 31 Januarie – 19:00 Oujaarsdiens
Ds. Schalk Scott is nog met verlof tot 6 Januarie 2014. Ds. Coenraad van Staden is met verlof vanaf 1 tot 15 Januarie 2014.

9 Ander sake Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie. Die kerkkantoor is gesluit tot 6 Januarie en sal nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie, maar nog Sondae na die erediens. Ansie is steeds deurentyd beskikbaar op die selfoon en landlyn.


Download ppt "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"

Verwante presentaties


Ads door Google