De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wat is jou ROEMTAAL ?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wat is jou ROEMTAAL ?."— Transcript van de presentatie:

1 Wat is jou ROEMTAAL ?

2

3 Wat het van ons blydskap geword ?

4 Fil 4:4 Verbly julle altyd in Jahweh, ek herhaal,verbly julle. Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word

5 Psalm 22:4 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel

6 Gal 5:22 Die vrug van die Gees is : liefde,blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid…

7

8 Neem n kwaliteits besluit om Jahweh te loof ongeag jou omstandighede,
dit is jou roemtaal

9 J – Jahshua O – Other Y – Yourself

10 Neh 8:11 Wees dan nie bedroef nie – want die blydskap in Jahweh - dit is julle beskutting

11 Psm 37:3-4 Vertrou op Jahweh, doen wat goed is, bewoon die aarde en beoefen getrouheid en verlustig jou in Jahweh dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart

12 Ons kan dit slegs doen deur blymoedigheid
Dus : Vertrou Vader op Sy Woord

13 Toegepaste blymoedigheid deur n keuse, ongeag ons omstandighede
Dit is ons ROEMTAAL

14

15


Download ppt "Wat is jou ROEMTAAL ?."

Verwante presentaties


Ads door Google