Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdMonique van den Broek Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Laer Volkskool Heidelberg
#jymaak’nverskil Laer Volkskool Heidelberg 19 Januarie 2018
2
Gesinne in Suid-Afrika, en wêreldwyd, is onder groot druk.
3
Aantal huwelike in SA in 2003 in 2014
4
Slegs 34,9% van kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is.
5
77,6% van wit kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is.
Goeie nuus... 77,6% van wit kinders woon in huise waar beide ouers teenwoordig is.
6
85 000 kinders leef in gesinne waar ’n kind die hoof van die huis is.
7
1 448 772 kinders woon by hulle grootouers, 27 081 hiervan is wit kinders
8
62% van kinders word in huise sonder ’n Pa groot, 20% van wit kinders.
9
In Loco Parentis
11
Vasbyt
12
Vasbyt Lewenslus
13
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer
14
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme
15
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid
16
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid
17
Sosiale Intelligensie
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie
18
Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging
19
Uitgestelde bevrediging
Vasbyt Lewenslus Selfbeheer Optimisme Dankbaarheid Nuuskierigheid Sosiale Intelligensie Uitgestelde bevrediging
20
Dank God elke oggend wanneer jy opstaan dat jy iets het om te doen wat gedoen moet word, of jy daarvan hou of nie. Om jou bes te doen met jou werk sál selfbeheer, pligsgetrouheid, wilskrag, tevredenheid, matigheid en baie ander kwaliteite in jou kweek – kwaliteite wat doellose mense nooit sal ken nie.
21
Baie dankie
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.