De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LO Graad 10 KW3.

Verwante presentaties


Presentatie over: "LO Graad 10 KW3."— Transcript van de presentatie:

1 LO Graad 10 KW3

2 Sektore Primêre Sekondêre Tersiêre Grondstowwe onttrek Boerderye
Mynbou Grondstowwe word verwerk Vervaardiging Fabrieke Dienste Infrastruktuur Gasvryheid ens

3 Hoe kies mens ‘n beroep Belangstellings Vermoë Talente Waardes

4 Vakke en punte op skool Slaag – 3 x 30 en 3 x 40 (huistaal)
SLAAGVEREISTES VIR VERDERE STUDIES Let wel: Volgens Umalusi en die Departement van Onderwys het die onderskeid tussen aangewese- en nie-aangewese vakke weggeval. Ons het egter nog nie duidelikheid oor hoe dit die universiteite se keuringsvereistes gaan beïnvloed nie. Hoërskool Randburg behou dus status quo tot verdere kennisgewing. ‘n Leerder moet sewe vakke slaag (vier vakke uit Groep A en drie vakke uit Groep B) dus ’n NSS (Nasionale Senior Sertifikaat) behaal.

5 Verdere studies DIPLOMA
NSS en minstens 40% (3) in vier 20-kredietvakke. GRAAD NSS en minstens 50% (4) in vier van die AANGEWESE 20-kredietvakke.

6 Universiteitsvrystelling
AANGEWESE VAKKE: Besigheidstudies; Dramakunste; Ekonomie; Fisiese Wetenskappe; Geografie; Ingenieursgrafika en Ontwerp; Inligtingstegnologie; Lewenswetenskappe; Rekeningkunde; Tale (een taal van leer en onderrig soos by instansies vir hoë onderwys gebruik); Visuele Kunste; Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. NIE-AANGEWESE VAKKE: Rekenaartoepassingstegnologie, Ontwerp, Toerisme, Dans en Gasvryheidstudies – die vakke tel wel vir toelatingspunte (TPT). Lewensoriëtering is ook ’n nie-aangewese vak, maar tel slegs by sommige universiteite vir TPT-telling.

7 Bereken jou TPT Persentasie in skoolvak Prestasievlak Toelatingspunt
80 – 100 7 70 – 79 6 60 – 69 5 50 – 59 4 40 – 49 3 30 – 39 2 0 – 29 1

8 Spesifieke rigtings Gaan kyk in die universiteitsboekie na moontlike beroepe waarin jy belangstel Vergelyk die vereistes met jou punte en TPT


Download ppt "LO Graad 10 KW3."

Verwante presentaties


Ads door Google