Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Rudolph de Villiers Graad 4
Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4
2
Wat is spinnekoppe? Familie :Arthropoda of geleedpotiges Sluit in Myte
Insekte Myte Duisendpote Skerpioen Garnale Krewe Krappe
3
Liggame Bestaan uit segmente Bedek met huidskelet
Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar Buigsame aansluiting tussenin is delikater.
4
Verskille:Insekte/Spinnekoppe
Het 4 paar pote Kop en bors is een struktuur Het geen vlerke Geen voelhorings Klein enkelvoudige oë Insekte Het 3 paar pote Afsonderlike bors en kop Het vlerke Het voelhorings Saamgestelde oë
5
Knopiespinnekoppe
6
Lewenssiklus Broei uit eiers Geen larwestadium Vervel paar keer
Paar en lê weer eiers
7
Versorging Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar
Sommiges vergeet van eiers Ander dra kokon saam met hulle Klein spinnekoppies kruip self uit kokons Ander help om kokon stukkend te skeur Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry
8
Sydrade Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefooondrade
Word gebruik om: Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefooondrade Alarmstelsels Prooi mee te vang
9
Nut Vervaardiging van vergrootglas Vir mikroskope Verkykers
Afstandmeters
10
Spinnekoppe-sy Kom van spintepels Sykliere vervaardig ‘n vloeistof
Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel Lug maak sydraad hard Olierige pote verhoed dat hy vassit
11
Soorte spinners Wielspinners Hangmat-webspinners Die driehoek-spinner
Koepelweb-spinnekoppe Tregter-spinnekoppe
12
Tarantula
13
Knopie spinnekop
14
Huisspinnekop
15
Piesang spinnekop
16
Gras spinnekop
17
Water spinnekop
18
Wolf spinnekop
19
Spring spinnekop
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.