Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING
Bl. 154 – 163 Eenheid 3
3
Patrone van wêreldbevolkingsgroei sedert 1 HJ
Wêreldbevolking – Die somtotaal van alle mense op aarde. Bevolkingsgroei 1800 = 1 Biljoen 1927 = 2 Biljoen 1960 = 3 Biljoen 1974 = 4 Biljoen 1987 = 5 Biljoen 1999 = 6 Biljoen 2012 = 7 Biljoen
4
Wêreldbevolkingsgroei sedert 1 HJ Bl. 154
5
Vergelyking van wêreldbevolkingsgroei tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande
6
Huiswerk Doen aktiwiteit 5 op bl. 155 in jou skrif.
NB: Dis ’n tipiese eksamenvraag
7
Ontwikkeling wat die bevolkingsgroei beïnvloed het.
Industriële Revolusie – Meer voedsel 2) Openbare gesondheidsrevolusie – Beter gesondheid 3) Groen Revolusie - Wetenskaplike ontwikkeling
8
Tydperke wat bevolkingsgroei beïnvloed. Bl. 155
9
Ontwikkeling wat bevolkingsgroei beïnvloed
Verhoogde voedselproduksie Wetenskaplike ontwikkeling Beheer van siektes en infeksies nl. Inentings, Penisillien, handhiëne en sterilisering Verbeterde Sanitasie Weens verstedeliking Onbeplande stede Broeiplek van siektes Londen – Cholera Regering – skoon water, sanitasie, beter dreine en vullisverwydering. Ingemaakte kos Nicolas Appert (1809) Fransman Kook en seël bottels Later – blikkies Verkoeling (1890’s) Berg bederfbare kos Kos hou langer Diëte verbeter Verbeterde Saai- en ploegmetodes. Ontdekkings en uitvinding bv. stoomtrekkers Die groen revolusie 1940 – 1970 Landboukennis Ontwikkeling wat bevolkingsgroei beïnvloed Tegnieke verbeter Laer sterftekoers met ’n hoër geboortekoers. Verbeterde Gesondheidsorg Narkose X-strale Kennis van kieme Genetiese oorerwing Beheer van skadelike bakterieë tydens operasies Fokus op gemeenskapsgesondheid Meer ingelig Floriedasie Monitor en beheer
10
Verbeterde Saai- en ploegmetodes.
Ontdekkings en uitvinding bv. stoomtrekkers Die groen revolusie 1940 – 1970 Landboukennis en tegnologie verbeter Tegnieke verbeter in bestuur van plase, besproeiing, bastersade word ontwikkel, sintetiese kunsmis en plaagdoders. Gevolg: Minder sterf – meer gebore
11
Wetenskaplike ontwikkeling
Beheer van siektes en infeksies nl. Inentings, Penisillien, handhigiëne en sterilisering Verbeterde Sanitasie Weens verstedeliking Onbeplande stede Broeiplek van siektes Londen – Cholera Regering – skoon water, sanitasie, beter dreine en vullisverwydering.
12
Wetenskaplike ontwikkeling vervolg
Ingemaakte kos Nicolas Appert (1809) Fransman Kook en seël bottels Later – blikkies gebruik Verkoeling (1890’s) Berg bederfbare kos Kos hou langer Diëte verbeter
13
Verbeterde Gesondheidsorg
Meer kennis van : Narkose – Verdowing tydens operasies X-strale – Skelet te ondersoek Kennis van kieme Genetiese oorerwing Beheer van skadelike bakterieë tydens operasies Fokus op gemeenskapsgesondheid Publiek meer ingelig Floriedasie van water (ook in tandepasta) Monitor en beheer van aansteeklike siektes.
14
Gevolge Hoër lewensverwagting – (Mense leef langer) en laer sterftesyfer a.g.v. Beter en meer voedsel word geproduseer Verbeterde mediese sorg vir almal Voorkoming van ernstige siektes Publiek word ingelig d.m.v. moderne kommunikasie bv. TV, radio, Internet, ens. Vinnige populasie groei.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.