De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder

2 grondleggers van verbondsvolk
Hebron Jakob se laaste woonplek Abraham – Isak – Jakob grondleggers van verbondsvolk 12 seuns 12 Takke Gevaar!..... Antwoord….. Hoe?..... vermenging met ander volke Egipte “veilig” (wil nie meng nie) Gebeure rondom Josef

3 Josef Mooi klere Stories by Jakob Geliefd by Jakob Broers jaloers
Drome (gerwe / son, maan, sterre) Geliefd by Jakob Broers jaloers Verkoop Josef aan Midianiete Hulle vat hom weg na Egipte Boodskap aan Jakob…..? Rok in bloed gedoop Ruben se rol…..? Wou Josef red

4 Josef in Egipte (17 jaar oud!)
Slaaf van Potifar / Hoof van huishouding Hoof Leer mag hanteer Moet egter verder gaan Verleiding – weerstand – vals beskuldig - tronk In beheer van gevangenes – kontak met dienaars van Farao……..wie?

5 Trou met Asenat / doen werk (insameling) getrou
Josef lê drome uit Pars druiwe uit in beker Voëls eet druiwe uit mandjie 7 vet / maer koeie en gerwe Vry Gehang Skinker Bakker Farao Drome gaan Oor? …en toe ? …en toe ? Skinker Bakker Farao Drome gaan Oor? Vry Gehang Pars druiwe uit in beker Voëls eet druiwe uit mandjie 7 vet / maer koeie en gerwe Alles lei tot aanstelling as onderkoning Safenat-Paneag = “Behouer van die lewe” Trou met Asenat / doen werk (insameling) getrou

6 Hongersnood in Kanaän Jakob stuur 10 broers na Egipte (Benjamin tuis)
Josef herken hulle, bly stil, beskuldig van spioenasie Opdrag: “Gaan haal Benjamin” Jakob weier: Hoe haal hy hulle hom om? (Gen 42 : 37) (Gen 43 : 8,9)

7 God laat die goeie uit die kwade voortkom
Josef sien Benjamin weer ….terug in Egipte: Nooi broers vir ete Benjamin 5x meer voorgesit ….terugreis Josef se beker in Benjamin se sak Juda tree op as borg Juda tree op as borg Profeties: Christus uit stam van Juda Josef maak homself bekend. Verwyte? (Gen 45 : 5) God laat die goeie uit die kwade voortkom

8 12 Stamme Jakob na Egipte Josef laat haal Jakob en familie (70 stuks)
Gaan woon in Goosen 12 Seuns 12 Stamme Word in vrede gelaat (Egiptenare haat veeboere) Groei tot groot volk

9 … verneder om verhoog te word
Betekenis van Josef Voorafskaduwing van Christus … deur eie mense gehaat … vals beskuldig … vir geld verkoop … verneder om verhoog te word … red volk tot seën … middelaar / wegbereider (berei woonplek vir volk)

10 Einde Hoofstuk 8


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder."

Verwante presentaties


Ads door Google