De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel"— Transcript van de presentatie:

1 Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Spondiloliese Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel

2

3 Definisie Word veroorsaak deur ‘n defek in die pars interarticularis (tussen die lamina en inferior faset onder en die pedikel en superior faset bo) sonder enige verskuiwing.

4 Definisie (verv.) Spondiloliese kom algemeen voor in die lae rug.
6-8% van die populasie word geaffekteer deur Spondiloliese Drie keer meer algemeen in mans as in vrouens. Ontstaan normaalweg gedurende laat kinderjare of tydens adolessensie, en is skaars na die ouderdom van 20 jaar. Sonder behandeling kan die toestand lei tot Spondilolistese.

5 Patofisiologie Werweliggaam en die deel tussen die pars articularis versmal. Defek in die kontinuiteit van die werweliggaam. Oorbrug deur fibreuse weefsel.

6 Patofisiologie (verv.)
Verskaf ‘n mate van potensiële meganiese onstabiliteit Die benige defek word oorbrug deur bindweefsel en kraakbeen wat druk op die senuweewortel

7 Etiologie Kongenitale defek
Direkte trauma aan die isthmus (“crest”) met nie-hegting. Indirekte trauma met ‘n stres fraktuur. Moontlikheid van swakheid in die pars interarticularis Serebrale gestremdheid

8 Etiologie (verv.) Kroniese hiperekstensie van die rug met of sonder syfleksie. Algemeen in sport bv. gimnastiek en ander aktiwiteite Degeneratiewe toestande van die spinaalkoord Bv: Osteoperose Spierstyfheid Algemeen in hamstringe Spier wanbalans

9 SPONDYLOLYSIS PREVALENCE AMONG PARTICIPANTS
Etiologie (verv.) Voorkoms van Spondiloliese in sport: SPORT SPONDYLOLYSIS PREVALENCE AMONG PARTICIPANTS DIVING 85% CRICKET (FAST BOWLERS) 55% WEIGHLIFTING 15–45% GYMNASTICS 10–40% WRESTLING 30% SPORTS INVOLVING THROWING 25%

10 Risiko faktore Beoefening van sekere sportsoorte bv:
Gimnastiek Duik Stoei Gewigoptel Foutiewe tegniek tydens oefening Vinnige groei tydens adolessensie

11 Tekens en simptome ‘n Persoon met Spondiloliese sal oor die algemeen presenteer met: Gelokaliseerde meganiese rugpyn Pyn geassosieer met spierspasmas van die paraspinale spiere Pyn verligting tydens rus

12 Tekens en simptome Met ondersoek:
Beperkte en pynlike kwadrant bewegings Ekstensie met gekombineerde ipsilaterale laterale rotasie Syfleksie Pyn uitgelok met een-been staan in ‘n posisie waar die lumbale area in hiperekstensie is Duidelike teerheid in spesifieke area Posturale veranderinge Afplatting van lumbale lordose

13 Tekens en simptome Pyn in die lae rug Spierspasmas
Algemeen in die rug en hamstringe Verwysde pyn in die bene Kan presenteer sonder enige simptome Pyn vererger deur: Gewigdra Sportsaktiwiteite

14 Fisioterapie hantering
Versterk houdingspiere Lumbale stabiliseerders (sluit m. Multifidis in) Verlig spierspasma: Elektroterapie modaliteite Mobiliseer gewrigte vir pynverligting: Gebruik PA en unilaterale PA Graad II vir pyn Lumbale rotasies Graad IV- vir pyn

15 Fisioterapie hantering (verv.)
Korset Kliniese beredenering is noodsaaklik om te besluit watter pasiënte baat sal vind by ‘n korset

16 Fisioterapie hantering (verv.)
Tuisraad: Wees versigtig met kontaksport Oefeninge

17 Fisioterapie hantering (verv.)
Mobiliseer lumbale fassia Spierstrekke (kort spinale spiere) Snellerpunte Massering

18 “Scotty dog” Die ore word gevorm deur superior faset
Die gesig deur die transvers proses Die oog is die een pedikel Die bene is die inferior faset Die liggaam gevorm deur die lamina Stert en agterpote deur die teenoorgestelde faset Met die defek is daar ‘n kraag om die nek

19 “Scotty dog”

20 Verwysde artikel Standaert, C.J. en Herring, S.A Spondylolysis: A critical review. BMJ Journals [online] 34(6): [ Verkry op 1 September 2012.

21 Verwysings Leach, R.E Spondylolysis. Keck Medical Centre of the University of Southern California [online]. [ Verkry op 1 September 2012. Syrmou, E., Tsitsopoulos, P.P., Marinopoulos, D., Tsonidis, C., Anagnostopoulos, I. en Tsitsopoulos, P.D Spondylolysis: A review and reappraisal. Hippokrates [online] 14(1):17-21. [ Vivian, D Spondylolysis: Specific pain conditions. Metro Spinal Clinic [online]. [

22


Download ppt "Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel"

Verwante presentaties


Ads door Google