Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdΣειληνός Αλεβίζος Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 18 Konings van die onverdeelde ryk Salomo
2
Salomo as koning gesalf
By Gihonfontein deur Sadok, Natan en Benaja Adonia – klou aan altaar se horings Salomo belowe hy sal hom spaar Dawid: opdragte aan Salomo Bly aan Here getrou Straf Joab, maar wees regverdig Straf Simeï Dawid sterf
3
Salomo se regering Adonia (broer) vra om met Abisag te trou
(Dawid se oppasser) Salomo sien egter deur plan – Benaja moet hom dood Ontslaan Abjatar as hoëpriester Joab gryp ook altaar se horings, maar word doodgemaak Simeï onder “huisarres” in Jerusalem Gaan egter uit - word gedood
4
Salomo se wysheid Besef omvang van taak –
Dankoffer op hoogte van Gibeon God vra na Salomo se wens – kies gehoorsaamheid en wysheid ….kry ook rykdom Wysheid: Vroue stry oor baba Spreuke
5
Koning van vrede Rykdom 23 TON goud per jaar +
belastings van ander konings Rykdom sigbaar in tempel en paleis Koningin van Skeba besoek - Totaal verstom Koning van vrede
6
Bou van tempel Dawid het reeds materiaal versamel
- Koop grond op berg Moria Salomo soek hout en klippe / Ooreenkoms met Haram “Hout vir koring en olie” Elders gekap; God het beveel: “Geen hamerslae by tempel” man kap hout dra aan klipkappers
7
Die tempel Voorhof Heilige Allerheiligste Voorhangsel
Brandoffer altaar Waenjies Met waskomme Reukofferaltaar Tafel vir offerbrode Ark Gerub Voorhangsel 30 m lank / 10 m breed / 15 m hoog
8
Inwyding (Tydens Huttefees) - Program
Ark gaan haal op Sion Heerlikheid van God vul heiligdom Teken dat God intrek in die tempel Lofliedere Inwydingsrede Gebed by brandofferaltaar – Dat gebede uit tempel verhoor moet word Offer: beeste en skape !
9
Salomo sterf Regeer 40 jaar - sterf Opvolger: Rehabeam
10
Einde Hoofstuk 18
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.