Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Rudolph de Villiers Graad 4
Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4
2
Wat is spinnekoppe? Familie :Arthropoda of geleedpotiges Sluit in Myte
Insekte Myte Duisendpote Skerpioene Garnale Krewe Krappe
3
Liggame Bestaan uit segmente Bedek met huidskelet
Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar Buigsame aansluiting tussenin is delikater.
4
Verskille:Insekte/Spinnekoppe
Het 4 paar pote Kop en bors is een struktuur Het geen vlerke Geen voelhorings Klein enkelvoudige oë Insekte Het 3 paar pote Afsonderlike bors en kop Het vlerke Het voelhorings Saamgestelde oë
5
Knopiespinnekoppe
6
Lewensiklus Broei uit eiers Geen larwestadium Vervel paar keer
Paar en lê weer eiers
7
Versorging Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar
Sommiges vergeet van eiers Ander dra kokon saam met hulle Klein spinnekoppies kruip self uit kokons Ander help om kokon stukkend te skeur Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry
8
Sydrade Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade
Word gebruik om: Hul eiers te beskerm As liefdesnessies Telefoondrade Alarmstelsels Prooi mee te vang
9
Nut Vervaardiging van vergrootglas Vir mikroskope Verkykers
Afstandmeters
10
Spinnekoppe-sy Kom van spintepels Sykliere vervaardig ‘n vloeistof
Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel Lug maak sydraad hard Olierige pote verhoed dat hy vassit
11
Soorte spinners Wielspinners Hangmat-webspinners Die driehoek-spinner
Koepelweb-spinnekoppe Tregter-spinnekoppe
12
Tarantula
13
Knopiespinnekop
14
Huisspinnekop
15
Piesangspinnekop
16
Grasspinnekop
17
Waterspinnekop
18
Wolf spinnekop
19
Springspinnekop
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.