Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdFlorent Guérin Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
ADMINISTRASIE VAN BOEDELS EN STRUIKELBLOKKE IN DIE PROSES
2
AGENDA Die registrasie van die afsterwe Die ontstaan van ‘n boedel
Meesterskantore Dokumentasie by die aanmeld van ‘n boedel Aanstel van die Eksekuteur(s) Die beredderingsproses Verskillende belastings Huwelike,saamwoonverhoudings en hofsake Egskeidings
3
DIE REGISTRASIE VAN DIE AFSTERWE EN DIE BEGRAFNIS
Alle Suid-Afrikaanse afsterwes word aangemeld by die Departement van Binnelandse sake Kennisgewing van afsterwe Doodsertifikaat Buitelandse afsterwes Betaling van begrafniskoste
4
ONTSTAAN VAN ‘n BESTORWE BOEDEL
Boedels wat aangemeld moet word Wie die boedel moet aanmeld Artikel 18(3) boedels
5
Hoe en by watter Meesterskantoor word die boedel aangemeld?
6
DIE STRUKTUUR VAN DIE MEESTERSKANTORE
14/11/2018 DIE STRUKTUUR VAN DIE MEESTERSKANTORE MINISTER VAN JUSTISIE HOOFMEESTER ADJUNKMEESTER ASSISTENT MEESTER ONDERSOEKPERSONEEL
7
DOKUMENTASIE BENODIG VIR DIE AANSTELLING VAN DIE EKSEKUTEUR
14/11/2018 DOKUMENTASIE BENODIG VIR DIE AANSTELLING VAN DIE EKSEKUTEUR DOODSERTIFIKAAT STERFKENNIS INVENTARIS TESTAMENT AANNEMING VAN EKSEKUTEURSKAP African Mutual Trust (Edms) Beperk
8
AANSTEL VAN DIE EKSEKUTEUR(S)
14/11/2018 AANSTEL VAN DIE EKSEKUTEUR(S) Geldige testament andersins intestaat Persone wat nie mag optree as eksekuteurs nie Leek aangestel as testamentêre eksekuteur Sekuriteit en agente Die tydperk tussen afsterwe en aanstel van die eksekuteur African Mutual Trust (Edms) Beperk
9
DOKUMENTASIE BENODIG OM DIE BOEDEL TE BEREDDER
14/11/2018 DOKUMENTASIE BENODIG OM DIE BOEDEL TE BEREDDER HUWELIKSERTIFIKAAT /EGSKEIDINGSBEVEL ID VAN OORLEDENE EN ERFGENAME TITELAKTE VAN VASTE EIENDOM BEWYS VAN BANKREKENINGE EN BELEGGINGS BESONDERHEDE VAN ANDER EISE TV LISENSIE/TELKOM/DSTV VUURWAPENLISENSIES HUURKONTRAKTE African Mutual Trust (Edms) Beperk
10
DIE BEREDDERINGSPROSES
14/11/2018 DIE BEREDDERINGSPROSES AANMELDING + 30 DAE EKSEKUTEURSBRIEF 60 DAE ARTIKEL 29 ADVERTENSIE (30 DAE) African Mutual Trust (Edms) Beperk
11
DIE BEREDDERINGSPROSES
14/11/2018 DIE BEREDDERINGSPROSES WAARDASIE VAN BATES EN OPSTEL VAN LIKWIDASIE EN DISTRIBUSIEREKENING 90 DAE 111 DAE ARTIKEL 35 ADVERTENSIE 150 DAE AFHANDELING African Mutual Trust (Edms) Beperk
12
BELASTINGS BOEDELBELASTING INKOMSTEBELASTING KAPITAALWINSBELASTING
13
HUWELIKE BINNE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
ALLE BATES WORD GEVRIES BEGUNSTIG POLIS DIREK AAN GADE LAAT FONDSE IN TRUST
14
BOOYSEN SAAK 1998 2008 JOSEF DORA JOSEF KIND KIND 14/11/2018
African Mutual Trust (Edms) Beperk
15
BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
AANWASEIS BARNARD V VAN DER MERWE AFSTAND DOEN VAN AANWASEIS = SKENKING
16
WET OP ONDERHOUD VAN LANGSLEWENDE GADES
NO. 27 VAN 1990 ARTIKEL 1 VAN DIE WET: Indien `n huwelik na die inwerkingtreding van hierdie Wet deur die dood ontbind word, het die langslewende `n vordering teen die boedel van die afgestorwe gade vir die voorsiening in sy eie redelike onderhoudsbehoeftes tot by sy dood of hertroue vir sover hy nie uit eie middele en verdienste daartoe in staat is nie. ROBERTSON EN ANDER HOFSAAK
17
UNIVERSELE VENNOOTSKAP
PEZUTTO V DREYER SAAK 1992 ELEMENTE: ELKE PARTY MOET IETS BYDRA BEDRYF WORD VIR GEMEENSKAPLIKE VOORDEEL OOGMERK OM WINS TE MAAK (Nie suiwer geldoogmerk nodig nie, Ally v Dinath saak) REGSGEDLIGE KONTRAK (STILSWYEND OF WERKLIKE OOREENKOMS)
18
EGSKEIDINGS Egskeidings nog nie afgehandel by dood nie
Testamente en egskeidings Gade onmiddellik geregtig op pensioenbelang Annuiteitsvoordele in ‘n egskeiding
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.