De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA

Verwante presentaties


Presentatie over: "VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA"— Transcript van de presentatie:

1 VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA
PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA BAKTERIEë ALGE EN PROTOSOA SWAMME PLANTE DIERE

2 PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN
ORGANISMES ORGANISMES ORGANISMES SONDER SEL ORGANISMES MET SEL (SELLULêR) VIRUS - ASELLULêR PROKARIOTE – GEEN SELKERN EUKARIOTE – MET SELKERN MONERA PROTISTA FUNGI PLANTAE ANIMALIA

3 PLANTAE DIVISIES BRIOFIETE PTERIDOFIETE GIMNOSPERME ANGIOSPERME MOS
VARINGS PLANTE MET KEëLS BLOMPLANTE

4 BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON
ANIMALIA FILUMS PORIFERA CNIDARIA PLATYHELMINTHES NEMATODA SPONS BLOUBLASIES / SEE-ANEMOON PLANARIA / LINTWURM RONDEWURMS

5 ANIMALIA FILUMS ANNELIDA MOLLUSCA ECHINODERMATA ARTROPODA CHORDATA
ERDWURM SLAK SEESTER SKERPIOEN VIS

6 MIKRO-ORGANISMES KLEIN VIRUSSE, BAKT, PROTISTE, FUNGI
PATOGENE – VEROORSAAK SIEKTES INFEKTERENDE SIEKTE – SIEKTE DEUR MIKRO-ORGANISME VEROORSAAK

7 VIRUSSE ASELLULêR VOORTPLANTING ENIGSTE KENMERK VAN LEWE  SLEGS BINNE-IN SELLE VAN LEWENDE ORGANISMES VOORTPLANT NIE PRO- OF EUKARIOTIES BAKTERIOFAAG – VIRUS WAT BAKT INFEKTEER SIEKTES BY MENS  VIGS, GRIEP, MASELS, HONDSDOLHEID, POLIO SIEKTES BY PLANTE  TABAKMOSAïEKVIRUS VIRUS  GASHEER SPESIFIEK

8 BOU VAN VIRUS KLEIN BESTAAN UIT NUKLEïENSUUR WAT DEUR PROTEïENOMHULSEL OMSLUIT WORD DNA OF RNA  NOOIT BIEDE DIERVIRUS KAN DEUR SKEDE VAN LIPIEDE EN PROT OMSLUIT WORD VIR BESKERMING VORM KAN STAAF, BOLVORMIG WEES OF KOMPLEKS SOOS BAKTERIOFAAG (KOP, SKEDE EN STERT)

9 VIRUS - BAKTERIOFAAG

10 BOU VAN BAKTERIEë

11 BOU VAN BAKTERIEë EENSELLIG SELWAND  PROT, KOOLH, VET
SLYMSKEDE  VOORKOM UITDROGING EN VIR BESKERMING SELMEMBRAAN SITOPLASMA BEVAT SLEGS RIBOSOME GEEN SELKERN  PROKARIOOT DNA KOM VOOR IN CHROMATIENLIGG BEKEND AS NUKLEOïED FLAGELLUM VIR BEWEGING

12 BAKTERIEë STAAFVORMIG ROND SPIRAAL KOMMA

13 BAKTERIEë

14 AGAR IN PETRIBAKKIE FAKTORE KONSTANT

15 ANTIBIOTIKA

16

17 PROTISTE - ALG

18 ALG - EUGLENA

19 PROTISTA PROTOSOë ALGE SLYMSKIMMELS
AMOEBA SEEBAMBOES PLASMODIUM SPIROGYRA PARAMECIUM DIATOME

20 PLANKTON ZOOPLANKTON FITOPLANKTON EENSELLIGE DIERE EENSELLIGE PLANTE DIATOME IS EENSELLIGE ALGE MET SILIKA IN SELWAND. VORM EERSTE SKAKEL IN VOEDSELKETTING IN WATER

21 DIATOME – VRYDRYWENDE ORGANISMES

22 FITOPLANKTON

23 ZOOPLANKTON

24

25 PROTOSOë - AMOEBA

26 AMOEBA

27 PROTOSOë - PARAMECIUM

28 PROTOSOë – PLASMODIUM

29 Die onderstaande grafiek toon die temperatuurkaart van ‘n persoon wat aan malaria ly. Die eerste koorsaanval vind gewoonlik 10 dae na infeksie plaas. So ‘n aanval word deur drie fases gekenmerk: koue-, warm- en sweetfases. Veronderstel dag 1 op die kaart was 22 Maart 2006

30 2. 1. 1 Bepaal die normale liggaamstemperatuur van ‘n gesonde persoon
Bepaal die aantal koorsaanvalle wat aangeteken is. (1) Bereken die datum waarop die pasiënt aanvanklik deur die muskiet besmet is. (2) Bereken die dag waarop jy die begin van die volgende koorsaanval sal verwag. (2) Noem een simptoom wat die pasiënt moontlik tydens die koue fase kan ervaar. (1) Noem die vektor van die malariaparasiet. (2) Noem die patogeniese protist wat malaria veroorsaak. (1)

31 FUNGI - BROODSKIMMEL

32 SAMPIOENE

33 HIFES VORM VEGETATIEWE LIGGAAM - MISELIUM
BOU VAN BROODSKIMMEL BESTAAN UIT HIFES HIFES VORM VEGETATIEWE LIGGAAM - MISELIUM UITLOPER / STOLON – OP OPP VAN SUBSTRAAT RISOïEDE – DRING SUBSTRAAT BINNE, ANKER SPORANGIOFOOR – DRA SPORANGIUMS MET SPORE

34 TERME HIFES GEEN DWARSWANDE  SENOSIET
RHIZOPUS BESIT GEEN WARE WORTEL, STINGEL OF BLARE  TALLUS STRUKTUUR WAARIN SPORE ONTWIKKEL  SPORANGIUM

35 FUNGI

36 ATLEETVOET

37 SWAM SIEKTES BY PLANTE

38

39

40

41 VIGS (VERWORWE IMMUNITEITSGEBREKSINDROOM –
TOESTAND WAARIN VERSKEIE SIMPTOME EN INFEKSIES AGV SKADE AAN DIE IMMUUNSTELSEL. *VEROORSAAK DEUR MIV (IMMUNITEITSGEBREKVIRUS) * GEEN MIDDEL KAN DIT GENEES MIV OORGEDRA DEUR SPEEKSEL, BLOED, SEMEN, VAGINALE VL, PRESEMINALE VL EN BORSMELK *KAN GESKIED DEUR ANAL, VAGINALE, ORALE SEKS, BLOEDOORTAPPINGS, INSPUITNAALDE, GEDURENDE SWANGERSKAP, GEBOORTE, BORSVOEDING EN ENIGE ANDER BLOEDSTELLING AAN LIGGAAMSVL

42

43

44

45 BIOTEGNOLOGIE – GENETIESE MANUPILASIE


Download ppt "VYFRYKSTELSEL DEUR ROBBERT WHITTAKER LEWENDE ORGANISMES MONERA"

Verwante presentaties


Ads door Google