De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ekonomiese Bedryfs Wetenskap

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ekonomiese Bedryfs Wetenskap"— Transcript van de presentatie:

1 Ekonomiese Bedryfs Wetenskap

2 BEHOEFTES EN BEGEERTES

3 TERME SUPERMARK WINKELSENTRUM ELEKTRIESE TOESTELLE BANKGERIEWE MEDEDINGING

4 TERME GEHALTE BESIGHEDE VERSKEIDENHEID REALISTIESE PRYSE ENTREPRENEURS-BEDRYWIGHEDE

5 WAT IS ‘N DINKSKRUM? KLEIN GROEPIE. ALMAL MOET WEET. 1 OU SKRYF.
Sê ALS WAT IN JOU GEDAGTES OPKOM SKRYF ALLES NEER. MOENIE NADINK NIE. GEEN KOMMENTAAR. BESPREEK ELKE VOORSTEL. (+ OF -)

6 WAT IS ‘N BEHOEFTE? MOET, MOET, MOET DIT Hê – GESONDE LEWE

7 Vb: BEHOEFTES KOS + WATER KLERE SKUILING – KOUE, REëN, HITTE, GEVAAR, ENS.

8 Vb: BEHOEFTES KOMMUNIKASIE – PRAAT, SIEN, HOOR, VOEL, ENS. LEER + ONTSPAN GODSDIENS + KULTUUR

9 WAT IS BEGEERTES? IETS WAT EK GRAAG WIL Hê MOOI KLERE HOë HAK SKOENE
LUUKSHEDE SOOS: MOOI KLERE HOë HAK SKOENE 21 SPOED FIETS

10 GOEDERE EN DIENSTE WIE VERKOOP GOEDERE?
KOS, KLERE, REKENAARS, SPEELGOED, SKRYFBEHOEFTES, ENS. DIENSTE – WIE LEWER DIENSTE? DOKTERS, ESKOM, BANKE, VERSEKERING, BIBLIOTEEK, ENS

11 PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE
PRIMêRE MAATSKAPPY GRONSSTOWWE MYNBOU BOERE PLANTE

12 PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE
SEKONDêRE MAATSKAPPYE VERWERK GRONDSTOWWE SLYP DIAMANTE KOOP VAN BOERE (GROENTE, MELK …) FABRIEKE (GEBRUIK PARTE – MAAK …)

13 PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE
DOKTERS – LEWER DIENS KAFEE – VERKOOP AAN PUBLIEK PIC A PAY – VERKOOP AAN PUBLIEK GEORGE HARROLD

14 PRYSE PRODUKTE WORD AL HOE DUURDER. PRIMêRE NA SEKONDêRE
SEKONDêRE NA TERSIêRE HOEKOM? SALARISSE , LONE, INSETKOSTES, ELEKTRISITEIT, WINSTE, ENS

15 VRYE GOEDERE / EKONOMIESE GOEDERE
VRYE GOEDERE (VRY) GRATIS “SALES” KOOP 1 KRY 2 EKONOMIESE GOEDERE (PAY) SKAARS DUUR

16 AANBOD? DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE PRODUSENT AAN DIE PUBLIEK BIED

17 DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE GEBRUIKER WIL Hê
VRAAG? DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE GEBRUIKER WIL Hê

18 VRAAG EN AANBOD KURWES


Download ppt "Ekonomiese Bedryfs Wetenskap"

Verwante presentaties


Ads door Google