Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
BrongiËktase
2
Definisie Permanente dilatasie van een of meer brongi
Elastiese en muskulêre weefsel van brongiale wande vernietig deur akute en chroniese infeksie Verminderde dreinasie van sekresies Sekresies chronies geïnfekteerd Chroniese inflammatoriese respons Progressiewe destruktiewe long toestand
3
BrongiËktase
4
Algemene oorsake van BrongiËktase
Post-infektief Tuberkulose Masels Kinkhoes Defek van mukosiliêre meganisme SF PSD Young se sindroom Immuun defekfte Immunoglobulien defek Sellulêre defekte ABPA Gelokaliseerde brongiale obstruksie Vreemde voorwerp Benigne tumor Externe kompressie Gastriese aspirasie
5
Kliniese beeld Asimptomaties tot erge siekte
Produktiewe hoes met groot hoeveelhede purulente sekresies, soms hemoptise Gereeld opgeneem in hospitaal Opvlam van toestand – boskaspyn, dispnee, koors As saam met SF of PSD – sinus met toe neus, purulente afskeiding en gesigpyn Beluister – growwe krepitasies en fluite Gewoonlik nie TSV/TST
6
Diagnose Evaluering X-strale RT Sputummonster Brongoskopie Longfunksie
Serum immunoglobuliene ABPA Geen mutasie analise Elektron mikroskopie
7
Verwydering van infektiewe sekresies
Mediese hantering Fisioterapie Antibiotika Oraal, intraveneus, nebulisasie Verwydering van infektiewe sekresies Behandel infeksie
8
Ander behandelingsopsies
Influenza inenting Rx van rhinosinusitis Immunoglobulien vervangingsterapie Chirurgiese reseksie Inhalasie van menslike deoksiribonuklease (rhDNase) Inhalasie van steroïde en brongodilators
9
fisioterapie Probleme: Oormaat brongiale sekresies Dispnee
↓ oefeningstolerasie Borskaspyn (muskuloskeletaal)
10
oormaat brongiale sekresies
Pasiënt moet toestand en rede vir Rx verstaan ACBT, AD, Flutter Pasop vir tip - GOR Self behandeling daagliks!! Tyd van die dag? Herevalueer fisio Verbeter ventilasie Hipertoniese saline
11
Akute opvlamming Gehospitaliseer - ↑ sekresies of meer purulent, gedehidreer, taai, dispnee. Hemoptise en pleuritiese pyn Nebulisasie van brongodilator en humidifikasie IPPB - ↓ werk van asemhaling Post-reseksie – veranderde anatomie van brongiale boom – vind optimale posisie “Blood streaking” in sputum – gaan aan met Rx. Uitgesproke hemoptise– staak Rx Gaan weer aan met Rx wanneer sekresies matig “bloodstained”
12
Dispnee ↓ oefeningstoleransie
Inhalasie van brongodilator Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling Oefening vir ↑ fiksheid en ↓ sekresies Groep pulmonale rehab program IMT
13
Borskaspyn - muskuloskeletaal
Anti-inflammatoriese middels en analgetika Hitte IF TENS Akupunktuur Manuele terapie
14
Evaluering van fisioterapie
Effektiewe Rx: ↓ hoeveelheid en purulensie van sputum geen koors ↑ spirometrie ↑ oefeningstoleransie ↑ energievlakke ↓ dispnee ↓ borskaspyn
15
PrimÊre siliÊre diskinesie (PSD)
16
PsD PSD Normale Abnormale silia struktuur Geen silia
struktuur abnormale funksie Geen silia
17
PSD Infeksies in neus, ore, sinusse en longe
Fertiliteit geaffekteer (fallopiese buise en sperm beweging) Dekstrokardia of situs inversus Voorheen immotiele silia sindroom Chroniese sputum produksie en nasale simptome
18
PsD - simptome Pneumonie, rhinitis, asma Otitis media GOR
Infertiliteit en ektopiese swangerskappe Toetse: nasale mukosiliêre toetsing genetiese toetse
19
Medies fsioterapie Daaglikse fisio
Antibiotika Assesseer en monitor gehoor Inhalasie van B2-agonis GOR – proton pomp inhibitor Daaglikse fisio Leer ouers vroeë tekens van infeksie Lusteloos, “off colour”, koors Sekresies meestal in basale longareas Verwydering van sekresies Huffing speletjies Oefening Nasofaringeale suiging
20
Herevaluering van fisio
Effektiewe Rx: minimale hoes met inspanning ↓ dispnee, hoes, fluite ↓ koors ↓ sekresies (terug na normale hoeveelheid)
21
sistiese fibrose
22
SF SF Chroniese pulmonale siekte Pankreas ontoereikendheid
↑ elektroliete in sweet
23
SF (vervolg) Outosomaal resessief Kaukasiër populasies
Lewensverwagting was 2 jaar, nou 31 jaar Foutiewe geen - CFTR
24
SF (Vervolg) Abnormaliteit in proteïen (CFTR)
Veranderinge in mukus en sereuse sekresies geproduseer deur eksokriene kliere, respiratoriese sisteem en verteringssisteem Veranderinge in ioon transport Abnormaliteit in proteïen (CFTR)
25
SF (Vervolg) Ioon transport → absorpsie van natrium ione van mukosale oppervlak → beweging van water in epiteelselle in. Balans tussen beweging van natrium en chloried → volume en samestelling van lugwegoppervlak vloeistof en mukosiliêre opruiming
26
SF (vervolg) Normale long by geboorte Inflammasie en infeksie
Mukussekresie en obstrtuksie Neutrofiel bronchiolitis Peptied en neutrofiel elastase Vernietig longweefsel (brongiëktase) ↓ siliêre funksie en mukus verwydering Chroniese hipoksie en pulmonale hipertensie Respiratorriese versaking
27
Diagnose Sifting van pasgeborenes DNA toetsing
Simptomse van respiratoriese en GI Kan nie mekonium passeer (mekonium ileus) Gesonde eetlus, maar “failure to thrive” (malabsorpsie en hiposekresie van ensieme deur pankreas) Streatorrhoea (vetterige stoelgang met offensiewe reuk) ↑ konsentrasie van sweet chloried
28
Tekens en simptome - Respiratories
Produktiewe hoes Boskaspyn – muskulo-skeletaal of pleurities Dispnee (infeksie of soos toestand progresseer) Pneumotoraks Hemoptise TSV/TST Growwe krepitasies Pleurale wryf Nasale poliepe Chroniese sinusitis Brongiale wand verdikking Hiperinflasie Nodulêre skaduwees Pulmonale funksie – eers obstruktief, later restriktief Ventilasie/perfusie wanbalans Hipoksemie, CO2 retensie Pulmonale hipertensie ABPA
29
Tekens en simptome– GI en ander
Obstruksie van dunderm Abdominale opsetting en ongemak Braking en ↓ of geen dermklanke CFRD Biliêre sirrose Bloedings Lewer oorplanting Puberteit vertraag Normal of amper normale fertiliteit in vroue Mans infertiel Reumatiese simptome Gewrigspyn en swelling ↓ OVB van knieë, enkels en polsgewrigte Lae beendigtheid Frakture veral ribbes
30
Mediese hantering Pulmonale funksie en voeding belangrik
Interdissiplinêre span Morbiditeit en mortaliteit verwant aan chroniese infeksie → orale, nebulisasie en intraveneuse antibiotika Belangrik om hande te was tussen pasiënte, kontaminasie van nebuliseerders Inhalasie van brongodilators en steroïde Hipertoniese saline
31
Mediese hantering (vervolg)
Hoë energie inname Vetoplosbare vitamien en vitamiene K, pankreas ensieme Kortikosteroïed neussproei Hemoptise – sal spontaan ophef - embolisasie Pneumotoraks – spontaan ophef of ICD Hart-long en dubbele long oorplanting Palliatiewe sorg
32
Tuis behandeling Tuis behandeling minder ongerieflik as hospitalisasie
IV antibiotika tuis Tuisbesoeke – dokter en fisio Pasiënt moet verantwoordelikheid neem vir eie Rx Toekoms: Genetiese en stamsel terapie
33
Fisioterapie Akkurate evaluering en behandeling vir individuele pasiënt ↓ sekresies, ↑ oefening Inligting oor suurstof en inhalasie terapie Muskuloskeletale pyn, lae beendigtheid Urinêre inkontinensie Werk saam met pasiënt en familie/versorger – realistiese Rx plan
34
fisio – babas en klein kinders
Voor voedings vir minute ↑ frekwensie en duur tydens infeksie PEP gesigmasker AD Fisiese aktiwiteit Tip - ↑ GOR Roetine daaglikse verwydering van sekresies - nie nodig as geen simptome
35
Fisio – Babas en klein kinders
Fisiese aktiwiteit baie belangrik – iets wat hulle sal geniet Speel aktiewe rol in Rx Moedig kind aan om te ekspektoreer Leer neus blaas
36
Verwydering van sekresies
Hoofdoelstelling SF sekresies - ↑ viskoelastisiteit Verwyder sekresies sonder ↑ obstruksie en oorvermoeienis ↑ lugvloei, ↑ long volumes, ↑ viskoelastisiteit van sekresies Huffing Liewer ↑ ventilasie as ↑ dreinasie
37
Verwydering van sekresies (vervolg)
↑ viskoelastisiteit voorkeur 1x per dag met oefening, soms selfs 2-3x per dag
38
oefening ↑ oefeningstoleransie Maak vlak van oefening makliker en ↑ADL
Uithouvermoë: swem, fietsry, draf Versterking: gewigte Interval oefeninge Intensiteit 20-30 min, 3-4x per week
39
Oefening(vervolg) Gewigte: 10-15x, progress na 20-30x en dan ↑ gewig
15-30 minute, elke 2de dag Opwarm, strekke en afkoel Pasop met versterking in kinders 8-12 repitisies sonder uitputting
40
voorsorgmaatreËls Geen absolute VSM, maar pasiënt moet nie oefen met:
Abdominale obstruksie Akute brongopulmonale opvlamming met koors Artralgie en artritis Pneumotoraks Aanhoudende hemoptise Chirurgie
41
voorsorgmaatreËls (vervolg)
Oefening – veroorsaak brongokonstriksie Warm klimaat DM Sport: kontak sport bungee jumping valskermspring scuba hoogte bo seespieël (ski)
42
Oefening soos toestand progresseer
Nie uitgesluit Instandhouding Suurstof – voor en na oefening
43
Inhalasie terapie Beta-adrenergiese middels B2-agoniste
Hipertoniese saline met ultrasoniese nebuliseerder Brongokonstriksie
44
Akute brongopulmonale infeksie
↑ hoes en sputum, ↓ in spirometrie ↓ oefeningstoleransie Gewigsverlies Min energie Dispnee Koors Borskaspyn ↑ duur en frekwensie van Rx – manuele tegnieke Posisionering
45
Suurstof terapie ↑ as normale dryf van asemhaling - ↓ PCO2
Inspiratoriese tyd ↑met ↑werk van asemhaling Nie chroniese retensie van PCO2 Hipoventilasie in nag - suurstof
46
komplikasies Gevorderde SF ABPA : vernouiing van lugweë lugvasvanging
siekte van klein lugweë sputum prop (kollaps) fluite Artropatie: pyn, swelling warm gewrigte, effusies
47
komplikasies (vervolg)
Diabetes: poliuria→dehidrasie→ taai sekresiese insulien behoeftes verander gedurende oefening DIOS: abdominal pyn uitsetting braking palpeerbare fekale massas obstruksie
48
Komplikasies (vervolg)
GOR Hemoptise Lewer siekte Lae beendigtheid Muskuloskeletale disfunksie Pneumotoraks Swangerskap Chirurgie Oorplanting Inkontinensie
49
Evaluering van fisio Sputum gewig Long funksie Bloed gasse
VAS, Borg skaal, QOL Nakoming!!
50
verwysings Pryor, J.A. en Prasad, S.A Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adults and Paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone
Verwante presentaties
© 2025 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.