Die struktuur van die aarde Hoe is die Aarde saamgestel?
Struktuur van die Aarde Kors – 5 km tot 70 km dik Oseaniese kors (digter) Kontinentale kors Stollingsgesteentes Bo-Mantel - 670 km dik Halfvloeibaar 500° tot 900°C Onder-Mantel – 2 230 km dik Vaste rots 4000° C Buite Kern – 2 250 km dik Vloeibaar (Yster en nikkel) Gravitasiekrag Binne Kern – 1 120 km radius Solied (Yster en nikkel) 5 500° C
Oseaniese en kontinentale litosfeer “dryf” op die astenosfeer.
PLAATTEKTONIEK
Die kontinentale-plate
Wegbeweeg van mekaar af Konvergeer – blokke beweeg na mekaar toe Berge kan vorm bv. Himalajas Wegbeweeg van mekaar af * bv. Die Groot skeurvalle in Afrika Transformeer – Plate skuif bymekaar verby Haak vas en drukking bou op Drukking te groot – skielike skuif – aardbewing ontstaan