b Opdrag: Hoor jy b aan die begin van ____? bed, bak, dak, boom, been b Opdrag: Hoor jy b aan die begin van ____? Indien JA, omkring die prent. Indien NEE, trek ‘n kruis oor die prent.
d Opdrag: Hoor jy d aan die begin van ____? donkie, dak, deur, bord, donker d Opdrag: Hoor jy d aan die begin van ____? Indien JA, omkring die prent. Indien NEE, trek ‘n kruis oor die prent.
p Opdrag: Hoor jy p aan die begin van ____? parkie, aap, pit, poot, potlood Opdrag: Hoor jy p aan die begin van ____? Indien JA, omkring die prent. Indien NEE, trek ‘n kruis oor die prent.
f f Opdrag: Hoor jy f aan die begin van ____? feë, flamink, duif, af, fiets f f Opdrag: Hoor jy f aan die begin van ____? Indien JA, omkring die prent. Indien NEE, trek ‘n kruis oor die prent.
v Opdrag: Hoor jy v aan die begin van ____? vark, vliegtuig, vinger, voet, graaf v Opdrag: Hoor jy v aan die begin van ____? Indien JA, omkring die prent. Indien NEE, trek ‘n kruis oor die prent.