De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Behoeftes en begeertes

Verwante presentaties


Presentatie over: "Behoeftes en begeertes"— Transcript van de presentatie:

1 Behoeftes en begeertes
Waarvan gaan ons leer? • basiese behoeftes van individue, gesinne, gemeenskappe en lande • primêre en sekondêre behoeftes • onbeperkte begeertes • beperkte hulpbronne om behoeftes en begeertes te bevredig Onderwerp 2

2 Inleiding Wat het jy nodig om te oorleef? ’n Behoefte is iets waarsonder jy nie kan oorleef nie. Begeerte is iets wat jy graag wil hê, maar nie nodig het nie – jy sal daarsonder oorleef. of of

3 Basiese behoeftes Behoeftes en begeertes beïnvloed gemeenskappe op die volgende maniere: • Hulle bepaal watter soort produkte en dienste in die gemeenskap verkoop of aangebied word. • Dit kan ’n invloed hê op hoe gemeenskappe werk • Mense in arm gemeenskappe in wie se basiese behoeftes nie voorsien word nie, sal nie geld in hulle gemeenskappe kan bestee deur plaaslike winkels en besighede te ondersteun nie. • Mense in ryker gemeenskappe sal geld by die winkels en besighede in hulle gemeenskappe bestee, dus sal daardie gemeenskappe meer welvarend word.

4 Basiese, primêre en sekondêre behoeftes
Basiese of primêre behoeftes Sekondêre behoeftes - fisiese behoeftes - veiligheidsbehoeftes - behoeftes waarvan ons oorlewing nie afhang nie.

5 Onbeperkte behoeftes met beperkte hulpbronne
- Individue, gesinne, gemeenskappe en lande het almal onbeperkte behoeftes en begeertes. - Ons het nie genoeg hulpbronne om te voorsien in wat ons nodig het nie. - Geld het ontwikkel om mense in staat te stel om hulle behoeftes en begeertes makliker te bevredig. - Daar is egter net ’n sekere hoeveelheid geld in die wêreld en die ekonomiese aktiwiteit kan net ’n beperkte getal behoeftes en begeertes bevredig.

6 1. Die ekonomiese probleem
Die probleem wat veroorsaak word deur die beperkte hulpbronne wat hulle beskikbaar het om mense se onbeperkte behoeftes en begeertes te bevredig. - natuurlike hulpbronne = arbeid en kapitaal - arbeid = al die mense van ’n land se kapasiteit om te werk. - kapitaal = die geld wat ’n land het om goedere en dienste te produseer. - produksiefaktore = die insette wat gebruik word om goedere en dienste te produseer.

7 2. Soorte doeltreffenheid by die gebruik van hulpbronne.
A) Tegniese doeltreffendheid  lande moet al die hulpbronne (grond, arbeid en kapitaal) ten volle gebruik. B) Doeltreffende toekenning  lande moet meer produseer van die goedere en dienste waarna daar die grootste vraag is.


Download ppt "Behoeftes en begeertes"

Verwante presentaties


Ads door Google