De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting."— Transcript van de presentatie:

1 Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting

2 1. Die definisie van ‘n begroting
- ’n lys is wat wys hoeveel geld jy verwag om te verdien en die uitgawes wat jy verwag om in ’n spesifieke tydperk te dek. - Dit is ’n manier om te beplan vir wat jy gaan uitgee, spaar of leen. Suid-Afrika se Minister van Finansies, Pravin Gordhan, lewer die Nasionale Begrotingsrede in 2011.

3 2. Inkomste en uitgawes - Jy kan ’n persoonlike begroting gebruik om jou netto waarde te monitor en te verbeter. - Jy kan ook ’n besigheidsbegroting gebruik om ’n besigheid se kontantvloei te verbeter en om te bepaal hoeveel geld jy weer in die besigheid kan belê om dit help groei. - weet wat jou inkomste en uitgawes is - jy kan navorsing doen oor die inkomste en uitgawes van soortgelyke besighede

4 3. ‘n Besigheidsbegroting
- Besigheidsinkomste kom uit: • die verkoop van goedere • tantième • die verkoop van dienste • dividende • huurgeld - Besigheidsuitgawes sluit in: • kapitaaluitgawes • die huur of koop van ’n perseel • toerusting • belasting op die besigheid se inkomste


Download ppt "Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting."

Verwante presentaties


Ads door Google