De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Verskillende soorte goedere- en dienste markte:

Verwante presentaties


Presentatie over: "Verskillende soorte goedere- en dienste markte:"— Transcript van de presentatie:

1 Verskillende soorte goedere- en dienste markte:

2 1. GROOTHANDELMARKTE: Groothandelaars koop groot hoeveelhede goedere van verskillende vervaardigers en verskaffers aan. Klante besoek groothandelaar en kies goedere wat hulle wil koop. Groothandelaar herverpak die goedere in kleiner hoeveelhede vir hul klante. Die klante is gewoonlik klein besighede (kleinhandelaars).

3 2. KLEINHANDELMARKTE: Kleinhandelaars kan goedere direk van vervaardigers/groothandelaars koop. Hulle koop ook goedere in groot hoeveelhede en verkoop dit in kleiner hoeveelhede aan verbruikers. Kleinhandelaars sluit in: Supermarkte Afdelingswinkels Spesialiswinkels (boetieks, sportwinkels) Meubel- en toerustingwinkels

4 SUPERMARKTE

5 AFDELING- WINKEL

6 SPESIALISWINKELS

7 3. BOEREMARKTE, KUNSVLYT- EN VLOOIMARKTE:
Meeste van die soort markte is een of twee keer per week oop. BOERMARKTE – verkoop vrugte, groente, vleis en suiwelprodukte direk van die boer aan die plaaslike gemeenskap. KUNSVLYTMARKTE – 7 dae per week oop. Bied geleentheid aan mense om hul kunsvlyt of ander produkte aan plaaslike gemeenskap te verkoop, byvoorbeeld, koek, beskuit, klere, skoene, sake en houtspeelgoed. Toeriste hou daarvan om die markte te besoek. VLOOIMARKTE – bied verskeidenheid produkte wat mense herverkoop, vyboorbeeld, tweedehandse boeke, gebruikte goedere (breekware en meubels), tweedehandse klere of fabriekuitskot.

8

9 4. DIENSMARKTE: Is waar ‘n diens, kundigheid, vaardigheid of ervaring verkoop word. Byvoorbeeld, prokureur. Kan in ‘n kantoor of winkel geleë wees (dokter, haarkappers) of die diensverskaffer kan na die kliënt gaan(loodgieter, elektrisiën).

10

11 5. INTERNASIONALE MARKTE:
Handel met ander lande staan as internasionale handel bekend. Daar is lande wat produkte vervaardig met die doel om dat aan ander lande te verkoop, ons noem dit die uitvoermark. Lande wat produkte van ander lande koop voerm deel van die invoermark.

12


Download ppt "Verskillende soorte goedere- en dienste markte:"

Verwante presentaties


Ads door Google