De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 01 van 2017 Voorbidding Dank Gebede 01 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Leah Rynders – bid vir genesing 01 Janurie 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Ken GOD hierdie jaar … “Laat hulle wat wil spog, dit doen omdat hulle my ken…” Jesaja 30:21 GOD sê: ‘Mense met insig moenie spog met hulle kennis nie. Sterk mense moenie grootpraat oor hulle krag nie. Ryk mense moenie roem in hulle rykdom nie. Laat hulle wat wil spog, dit doen omdat hulle MY ken, en begryp dat EK die HERE is…’. As jy GOD nie ken nie, maak dit nie saak hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, watter diplomas teen jou muur hang of watter posisie jy by jou maatskappy beklee nie. Totdat jy nie in ‘n verhouding met GOD is nie, het jy nog nie werklik begin leef nie! Om HOM te ken is om die waarheid oor jouself te leer. Nadat Petrus die wonderwerke van CHRISTUS waargeneem het, het hy erken “ek is ‘n te groot sondaar om by U te wees” (Luk 5:8). Toe die profeet Jesaja die HERE op SY troon sien sit het, het hy uitgeroep, ‘ellende het my getref!’ (Jes 6:5). GOD wys jou egter nie die waarheid oor jouself en laat dit net daar nie. Nee, soos ‘n goeie dokter, wys HY jou dat jy siek is, sodat jy die regte behandeling vir jou sonde kan kry – verlossing deur die bloed van JESUS. As jy nog nooit JESUS CHRISTUS as jou VERLOSSER aanvaar het nie, begin hierdie nuwe jaar deur te bid: “HERE, ek het berou en wil wegdraai van my sonde af. Ek plaas my lewe in U hande, en ek vertrou U as my HERE en VERLOSSER. Deur die geloof ontvang ek die gawe van die ewige lewe. Van vandag af vra ek U om my te lei en U wil deur my te vervul. In JESUS se NAAM bid ek dit. Amen!! Voorspoedige 2017!! Ons wens elke gemeentelid ‘n voorspoedige 2017 toe. Mag ons nooit in hierdie uitdagende jaar wat voorlê OOIT vergeet waar ons hulp vandaan kom nie. Vat GOD oral saam met jou! Moet HOM NOOIT agter laat nie!! Onthou : goed of sleg – het altyd ‘n verval datum! Danie; Deon; John & gesinne GROOT WAARHEID. . . Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22-25 Jan 2017 Vlam Vat-Thinus Benade NG Kerk 08-12 Mei 2017 Vaal Got Talent 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie"

Verwante presentaties


Ads door Google