De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”

Verwante presentaties


Presentatie over: "“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”"— Transcript van de presentatie:

1 “… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 41 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Milan Loots – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Engela Vermeulen vir volle genesing Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Oom Harry Vorster vir genesing Bid asb vir Christihan Barnard vir spoedige herstel na ongeluk Bid asb vir Hanna Pienaar – kry groot oog operasie- bid vir herstel Bid asb vir Mariaan de Santos vir volle herstel na operarsie Bid asb vir Marius van Niekerk vir volle herstel na ligte hartaanval 08 08 Oktober 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: JY kan VERANDER!! “… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…” Jesaja 64:8 (NLV) Het jy ooit gesien hoe ‘n stuk klei in iets beeldskoon omskep word? Die klei kan nie self verander nie; die mag om dit te doen lê in die hande van die pottebakker. Jesaja sê, …ons is soos klei en U die Pottebakker. Deur U hand is ons gevorm. Dit beteken dat jy nie die res van jou lewe met jou vrese en fobies hoef saam te lewe nie; GOD kan jou vernader. Selfs al bekommer jy jou al jou hele lewe lank, hoef jy jou nie die res van jou lewe te bekommer nie. Wat daarvan as jy in armoede of veroordeling gebore is? Jy hoef nie so dood te gaan nie. Waar het jy die idee gekry dat jy nie kan verander nie? Ek sal altyd pessimisties wees of ek kom uit ‘n familie van alkoholiste en verslaafdes, so ek sal nooit vry wees nie? Sal jy dieselfde stelling oor jou fisiese liggaam maak? Dis maar net in my aard om ‘n gebreekte been te hê. Ek kan niks daaraan doen nie. Natuurlik nie. As jou ligaam iets oorkom, soek jy hulp. Moet jy dan nie deiselfde met jou sondige begeertes, suur houdings en selfsugtige tirades maak nie? Wat die wêreld as gemors sien, sien GOD as kosbaar. Soos die pottebakker kan HY jou neem, jou vorm en jou in ‘n kosbare item verander (sien Tim 2:21). Ons sing, “doen slegs U wil HEER, U wil met my. U POTTEBAKKER, met my die klei”. Jy moet net jou lewe in SY hande plaas. Wanneer jy ophou om jouself te probeer verander en jouself aan GOD oorgee, sal ware en blywende verandering plaasvind. Sonde het ‘n prys Romeine 6:23 vertel ons. “want die loon van die sonde is dood.” die loon van ons daaglikse werk, is geld, maar ongelukkig is die loon van die sonde dood. Dood beteken dus om vir ewig van GOD geskei te word. Gedagte vd week Sielskos: 1 Kor 12-14; Mark 15:21-32; Ps 60; Spr 25:21-22 ??? JY het JESUS nodig . . . GOD het jou lief. HY wil ‘n lewende verhouding met jou hê. HY verlos jou, gee jou die ewige lewe en bepaal jou lewensdoel. Kies HOM vandag. Dit is dié belangrike besluit wat net jy kan maak! Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 05 Nov 2017 Gemeentefees NG Kerk 12 Nov 2017 Kerssangdiens NG Kerk Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”"

Verwante presentaties


Ads door Google