De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember 2 6 6 1
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 51 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing (het kanker) Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Leah Rynders – bid vir genesing Bid asb vir Wynand Pretorius – hy is ernstig siek Bid asb v ir Fred Venter – hy het ernstig gebed nodig 18 18 Desember 2 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Gebore, Groeiend & lewend in Jou “…Mag alles wat jy gesê het, waar word …” Lukas 1:38 Die verhaal van die maagdelike geboorte illustreer hoe naby GOD aan ons wil wees. In ‘n sin vra HY jou dieselfde vraag wat HY vir Maria gevra het. HY het vir Maria gevra: “Is jy gewillig om MY in te laat?” Net soos Maria swanger geraak het met die Christuskind, kan JESUS in jou gebore word en SY lewe deur jou leef. Wat ‘n wonderlike gedagte. Wat ‘n voorreg! Paulus het gebid, “Dan sal CHRISTUS deur die geloof in julle harte woon…” (Efesiërs 3:17). Johannes het gesê, ‘Wie sy opdragte gehoorsaam, leef in ‘n hegte verhouding met GOD en HY op sy beurt met daardie persoon…’ JESUS het belowe, ‘…as jy MY stem herken en die deur oopmaak, sal EK na jou toe ingaan…’ (Openbaring 3:20). Al wat GOD vra, is ‘n uitnodiging en ‘n oop hart. GOD was saam met Adam in die tuin. HY was saam met Abraham en het hom SY vriend genoem. As ‘n verloste kind van GOD, is JESUS in jou. HY sal aanhou groei totdat HY in jou woorde, jou houding, jou lewenstyl en die keuses wat jy elke dag maak, uitkom. Sukkel jy met bitterheid of bekommernisse of onvergewensgesindheid of slegte gewoontes? Omdat JESUS in jou leef, het jy toegang tot SY wonderbaarlike krag. Dis hoekom Paulus sê, ‘Hiervoor werk en stry ek met CHRISTUS se krag wat in my aan die werk is’ (Kol 1:29). GOD soek nie groot talente nie. HY soek eenvoudige vertroue . Maria moes oorweldig en onwaardig gevoel het toe sy gehoor het wat GOD vir haar in gedagte gehad het. Nietemin het sy gesê, “mag alles wat jy gesê het, waar word’. Wil jy ‘n wonderlike Kersfees hê? Maak dit ook jou gebed. VRYGESPREEK … ??? GROOT WAARHEID. . . ? Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22-25 Jan 2017 Vlam Vat-Thinus Benade NG Kerk 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember"

Verwante presentaties


Ads door Google