De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!

Verwante presentaties


Presentatie over: "MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!"— Transcript van de presentatie:

1 MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 03 van 2018 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Bid asb vir Kobus v Rensburg – hy het kanker en begin met chemo Dank Gebede 21 21 Januarie 2 8 8 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Tyd loop. Sorg dat jy saamloop Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Ek vermoed een van die mees gebruikte uitdrukkings gedurende hierdie tyd van die jaar is dat tyd vlieg. Teen die tyd van die jaar is almal bewus van die spoed van tyd. Verlede jaar se uurglas is leeg. Dit voel soos gister toe die nuwejaar aangebreek het en nou is 2017 alweer in die oujaar-seisoen. Praat van vinnig! Een van die groot uitdagings is om egter saam met die tyd te beweeg, ook wanneer 2018 op ons elkeen se voorstoep is. Bedoelende, ons moenie uit pas raak met die tyd nie. Soos die stam van Issaskar in 1 Kronieke 12:32 moet ons goeie tydlesers wees. Ons moet weet wat om te doen en wanneer om dit ook te doen. Ons moet die Here se wysheid in 2018 indra, nie net ’n paar tydelike nuwejaarswense nie. Ons moet leer om die tyd uit te koop, of dit nou die laaste dae van 2017 is, of die nuwe jaar s’n, soos wat Paulus skryf in Efesiërs 5:16. Dit vra om Spreuke se soort wysheid om nie saam met elke nuwe stroom meegesleur te word wat rondom ons vloei nie. Dit vra om dapperheid om nie deur vrees vir die onbekende oorspoel te word nie. Maar dit vra veral van ons om ons hand styf in die Here se hand te hou in 2018. deur Stephan Joubert Te veel hemelse seëninge om op te gebruik Onlangs, terwyl ek in Duitsland ‘n akademiese byeenkoms moes bywoon, kyk ek na ‘n TV program oor die Duitse polisie. Dit het gehandel oor polisiemanne wat ‘n man wou arresteer omdat hy sy vrou en kinders verplig het om onwettig op straat te bedel. Nee, dit was nie omdat hulle brandarm is nie; hulle moes bedel om sy super luukse Duitse motor af te betaal. Regtig! Die ergste was dat hierdie man gemeen het hy doen niks verkeerd nie. Sy familie kon minstens nou in luuksheid ry na hulle verskillende bedelpunte! Eina! Wat sal mense nie alles doen vir besittings en luukshede nie. Mag die Here ons van sulke gierigheid bewaar. Mag Hy ons leer om tevrede te wees met die bietjie wat ons het, en om bly te wees oor die baie genade wat ons uit Sy hand ontvang. Mag Hy ons leer om ons seëninge oor en oor te tel, en om elke stukkie genadebrood te geniet wat ons vandag by Hom gekry het. Want ons het! God het gesorg dat daar nogmaals brood op ons tafel is. Wag, ons het meer as genoeg vir vandag gekry. Ons is oorlaai met hemelse seëninge, te veel om te tel, of op te gebruik. Gedagte vir die week Tel jou seëninge een vir een en wees dankbaar oor alles!! ??? Dankbaar vir my huisgesin Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!"

Verwante presentaties


Ads door Google