De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Beslote Korporasies ONR 314.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Beslote Korporasies ONR 314."— Transcript van de presentatie:

1 Beslote Korporasies ONR 314

2 Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge
Vertrouens- en Sorgsaamheidsverpligtinge teenoor die BK

3 Vertrouensverhouding v Lede
Lede staan onderling in besondere regsverhouding teenoor mekaar BK-wet gee riglyne Wet probeer dit omskryf afkomstig van gemeenregtelike beginsels tov Dir’e v Mpy’e

4 Art 42(2)- Elke lid, eerlik en te goeder trou optree en sy bevoegdhede om BK te bestuur/ te verteenwoordig in die belang en tot voordeel vd BK uitoefen. Lid mag nie sy bevoegdhede oorskry nie Botsing van belange Nie persoonlike voordeel ontvang

5 Nie met die BK meeding in besigheid nie
Versuim om sy belang in ‘n kontrak aan ander lede bekend te maak Lid wat skuldig is aan trouskending is aanspreeklik teenoor… Trouskendings ratifiseer Uitsondering op bg. Art 42(2)(a)(i) – onratifiseerbare onreg

6 Sorgsaamheidsverpligtinge
Art 43- lede moet met behoorlike sorg en vaardighede optree Versuim Moet op tree soos wat redelikerwys v persoon met sy kennis en ervaring verwag kan word 2 aspekte is NB

7 1- bewys ‘n verlies 2- Slegs aanspreeklik as nie redelikerwys opgetree Skendings vd plig is ook ratifiseerbaar

8 Samewerkingsooreenkoms
Skriftelik Reël interne verhouding met mekaar onderling en die BK SWO is KEUSE nie vereiste Informeel en buigsaam Wet bevat bepalings

9 Ingevolge art 46 geld volgende tensy swo anders bepaal:
Elke lid geregtig op deelname aan dryf vd BK Lede het gelyke regte mbt dryf v BK en verteenwoordging v BK Verskille tussen lede oor bestuur word deur meerderheid stemme beslis Stem stem ooreen met % ledebelang Lede word vergoed vir uitgawes Uitbetalings aan lede in verhouding met % ledebelang

10 Sluiting van SWO 2 of meer lede Deur elke lid onderteken
Enige aangeleentheid Mag nie in stryd wees met die wet nie Afskrif Slegs lede het insae

11 Verhouding geskep deur SWO
Kontraktuel Bind die partye solank hulle lede bly Wysigings tot of kansellasie

12 Aangeleenthede deur SWO gereël
Deelname aan Bestuur Beslegting v geskille Stemming op vergaderings Terugbetalings v lede Vergaderingsprosedure Verkoop/oordrag v ledebelang Finansiering Soos in aandeelhouersooreenkoms

13 Aangeleenthede NIE deur SWO gereël kan word nie
Wyse waarop insolvente lid se belang beskik word Gediskwalifiseerde persone Bevoegdheid om ledevergadering te belê Blankogoedkeuring v lid se pligte ingv art 42 &43 (trou en sorgsaamheid)

14 Aangeleenthede wat skriftelike toestemming vereis
Verkryging v ledebelang (vooraf skrif) Fin bystand mbt bg (vooraf skrif) Gee v lenings en sekuriteit (vooraf skrif) Ratifikasie v voorinlywingskontrakte Ratifikasie v skending v art 42 &43 Aanstelling v rekeningkundige beampte

15 Bestuur Bestuur is ingevolge Wet en SWO
Indien geen SWO bepaal Wet die volgende: Elke lid geregtig op bestuur tensy handelingsonbevoeg Verskille ts lede op vergadering- deur meerderheid stemme beslis Elke lid mag vergadering belê Kworum

16 Remedies Tref onderskeid oor wanneer daar van art 49 en wanneer van Art 50 gebruik gemaak gaan word Art 49 – lid se eie regte Art 50 – BK se regte

17 Ledebetalings Reëls vervat in art 51 oor ledebetalings ten einde BK solvent en likied te hou Betaling mag slegs gedoen word indien: Na betaling bates>laste Na betaling BK steeds skulde kan betaal

18 Verbod op lenings Tensy uitdruklike vooraf goedkeuring v al die lede bekom is, mag BK nie lenings maak: Aan enige lede nie Aan enige ander BK waarin ‘n lid meer as 50% belang het nie Aan enige Mpy/ Regspersoon wat deur een vd lede beheer word nie


Download ppt "Beslote Korporasies ONR 314."

Verwante presentaties


Ads door Google