De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die trans-Atlantiese slawehandel

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die trans-Atlantiese slawehandel"— Transcript van de presentatie:

1 Die trans-Atlantiese slawehandel
Wes-Afrika voor die 16 de eeu Slawerny in die suide van Amerika Die invloed van die slawehandel op slawe Die ekonomiese invloed Handboek: Via Afrika bl

2 1) Wes -Afrika voor die 16 de eeu
Wes-Afrika - Eie politieke en ekonomiese stelsel. - Eie kultuur, tegnologie en lewensbeskouing. POLITIEK

3 a) POLITIEK Verskeie stelsels en regeringsvorme
Kenmerkend – deelnemende demokratiese stelsels (stem vir ’n regering) Mali – sterk koning gehad – oor duisende geregeer. Ghana – kleiner onafhanklike koninkryk – veeherders en jagters word deur die oudstes regeer.

4 b) EKONOMIE: (Rykdom) Goed ontwikkelde ekonomiese (geld) stelsels
Landbou, mynbou, vaardighede en handel Belastings ingevorder – gebruik om gemeenskappe te bevorder. Groot handelsentrums – bv. in Mali en Ghana – dryf handel met Europa en Arabië. Sedert 1400’s – dryf handel met Portugese, Nederlanders, Britte, Franse en Skandinawiese handelaars aan kus van Afrika. Handel gedryf met: Goud, ivoor en speserye (sout)

5 c) Opvoeding en onderrig.
Timboektoe se studente was vaardig met: Sterrekunde, medisyne en wiskunde. Baie manuskripte in biblioteke bewaar. (Timboektoe) Baie kennis is mondelings oorgedra.

6 d) Tegnologie: Tegnologie – goed ontwikkel vir daardie tyd –
Mynbou (goud en koper) Goeie vaardighede om bruikbare items te maak Luukse items gemaak van brons, ivoor, goud en terracotta – vir handeldryf.

7 e) SAMELEWING Wye verskeidenheid (baie) tale kulture
godsdienste (gelowe) Het mekaar redelik maklik verstaan. Gasvry – goeie optrede teenoor reisigers en gashere. Multi-etnies - Verskeie godsdienste soos tradisionele godsdienste en Islam is vrylik toegelaat.

8 2) SLAWERNY IN Wes-Akrika voor die Europeërs se koms.
Slawerny begin weens oorloë – 900 n.C. (HJ) Oorlog wen verkoop teenstanders as slawe Misdadigers – as slawe verkoop Skuld – slaaf totdat jy skuld kon betaal.

9 a) Slawerny van Afrikane DEUR Afrikane
Slawe in Songhai-Ryk – werk as plaaswerkers – bataal skatplig met hul gewasse en dienste. Slawe was nie besittings nie – Nie lewenslank ’n slaaf nie. Slawe kinders is as “vry mense” gebore Slegs ’n paar jaar – vrygelaat. Het regte gehad bv. kon trou, eiendom besit, goedere erf en self slawe hê. Sommige slawe is aangeneem as familie.

10 b) Islam en slawerny in Afrika
Arabiere dryf handel in Wes-Afrika – wou slawe hê. Afrikaners is as handelsartikels verkoop – tot slawe gemaak. Slaafstrooptogte (razzias) - klopjagte op dorpies uitgevoer en baie jong vroue en mans ontvoer.

11 Leerderaktiwiteit Stel ’n geheuekaart saam om Wes – Afrika voor die 16 de eeu aan te dui.

12


Download ppt "Die trans-Atlantiese slawehandel"

Verwante presentaties


Ads door Google