De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe."— Transcript van de presentatie:

1 Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
Eenheid 3 Bl. 114 tot 125

2 Slawelewe op plantasies.
Dwangarbeid/hardepad, lang ure, elke dag. Sommige – 1 x per maand af, soms Sondae af. Werk volgens geslag, ouderdom, donkerheid van vel, krag en geboorteplek gegee. Baie vroue: Bediendes, kinders opgepas, naaldwerkers, ens. Kinders: Vanaf 7 jr. gedwing om te werk Skoonmaakwerk, water aandra, klippe optel en veevoer insamel.

3 Slawelewe op plantasies vervolg.
Sommige slawe: Sleg behandel, gestraf, erg geslaan. Gesinne verdeel – aan verskille eienaars verkoop – wreed. Klere: hulle kry min klere van growwe wol of katoen. Vroue: Veldwerkers kry in die winter skoene, 2 paar onderklere, eksta onderrok of romp Mans: Broek, 2 hemde en skoene. Huisslawe – kry beter klere (ou klere)

4 Woonkwartiere

5 Slawelewe op plantasies vervolg.
Woonkwartiere: Moes dit soms self bou. Klein huisies met houtstrukture Een kamer met hout skoorsteen en grondvloer. Ingeboude beddens of strooimatrasse. Soms in solders geslaap van die boerehuise. Kosmaak: Kry ’n ysterpot en handmeul om hulle eie meel te maal Dieet: Mielies, groente geplant en vettige vleis Het soms eie hoenders aangehou.

6 Slawelewe op plantasies vervolg.
Wette: Nie na donker buite, nie in groepe van 3 of meer vergader, mag nie eienaars se eiendom verlaat sonder brief nie, geen wapens besit nie, mag nie leer lees en skryf nie.

7 Slawelewe op plantasies vervolg.
Slawekultuur: Kulturele erfenis van Afrika saamgebring in musiek, liedjies en stories. Help om geestelik en emosioneel te oorleef. Nuwe kultuur is gevorm in Amerika.

8 Slawelewe op plantasies vervolg.
Musiek en liedjies: Belangrik in godsdiens en werk. Geheime boodskappe so aangestuur. Sing om in pas te bly met werk. Geestelike liedjies gee innerlike krag. Boodskappe oorgedra bv. hoe en wanneer om te ontsnap soos “Wade in the water” (bl. 116)

9 Slawelewe op plantasies vervolg.
Stories: Ryk aan mondelinge tradisies van Afrika. Stories is aangepas en oorvertel van swakker skepsels wat kragtige vyande uitoorlê.


Download ppt "Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe."

Verwante presentaties


Ads door Google