De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.

Verwante presentaties


Presentatie over: "NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL."— Transcript van de presentatie:

1 NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL

2 KONTEKS - PRESIDENT DOEL VAN DIE HALFJAARBERAAD NGS BEPLANNINGSPROSES
STRATEGIESE OORWEGINGS STOEI IN DIE TSHWANE STREEK OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN STOEI Rol van die UB Prestasiegerigte bestuursvermoë SPESIFIEKE VRAE EN GESPREKSPUNTE

3 KONTEKS - DOEL VAN DIE BERAAD
STRATEGIESE BEPLANNINGSPROSES OM DIE TOEKOMSFOKUS VAN ALLE NGS STRUKTURE TEN OPSIGTE VAN DEURLOPENDE VERBETERINGE TE BELYN KLUBS KOM MET MEKAAR OOREEN OP INISATIEWE WAT GESAMENTLIK GEDRYF MOET WORD DIE WERKSRAAMWERK VIR DIE UB VAN DIE VOLGENDE TERMYN WORD BEPAAL

4 NGS BEPLANNINGSPROSES
VAN WAAR UB November Beplanningsberaad is ‘n gevestigde roetine wat goed werk. Fokus op die kalender, begroting en op inligtingstuk. Jaarlikse prioriteitsbeplanning deur die UB vanaf ongeveer 2006 NGS beraad vanaf 2010 HOE HET DIT ONTVOU in 2014? NGS Halfjaarberaad om strategiese prioriteite te bepaal. Oop agenda UB November-beplanning bepaal prioriteite UB-lede word getaak om prioriteite uit te voer. Die proses werk met sekere realiteite: Beperkte aksies word in die jaar afgehandel UB-lede word oorlaai. Kompromie tussen take van die pos waarvoor hulle verkies is en ander werk waarmee hulle getaak word.

5 KONTEKS – STRARTEGIESE OORWEGINGS STOEI IN DIE TSHWANE STREEK

6 STRATEGIESE OORWEGINGS VIR DIE BESTUUR VAN DEURLOPENDE VERBETERING
OPSIES VIR OORWEGING Hou by die bestaande benadering, maar beperk nuwe inisatiewe tot ‘n hanteerbare hoeveelheid. Die ontwikkelingsinisiatiewe bly by die verantwoordelikheid van die UB. Soos 1, maar koöpteer lede soos deur klubs genomineer om ontwikkelingsinisiatiewe te bestuur. Skep ‘n afsonderlike ontwikkelingsbestuursraad (Presidentsraad) wat ontwikkelingstrategieë deurlopend identifiseer en mense taak om te implementeer.

7 NGS BEPLANNINGS PROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE
AGTERGROND VAN ZENZELE 2000 tot Vereiste vir transformasie van sport het verskeie pogings wat faal tot gevolg. NGS se rasse-transformasie was die swakste van alle Verenigings. NGS besluit op die Zenzele-strategie gedurende 2006. Klubs kom ooreen op ‘n gesamentlike dryf, gegewe die onvermoë van klubs om swart stoeiers te werf ZENZELE - “do it for yourself” word as ‘n klub geregistreer met hubs. Zenzele het sitting op die Algemene bestuur. Hubs het nie. Die UB administreer die klub totdat ‘n klubbestuur lewensvatbaar is (3 hubs) NGS Klubs se bydra is dat minderbevoorregde stoeiers van hubs gratis aan Klubtoernooie kan deelneem. Huidige vrae Hoekom word Zenzele anders as ander behandel? Hoekom moet klubs hulle akkomodeer op toernooie?

8 NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE
LOTTO-GELDE Lotto-reëls verander jaarliks. NGS en klubs behoort afsonderlik aansoek te doen volgens behoefte. Die instansie wat aansoek doen is aanspreeklik vir die aanwending van die geld. Die Lotto ken gelde toe vir projekte wat hulle identifiseer. Nog nooit voorheen is totale aansoek ontvang nie. Gelde mag slegs aangewend word soos toegeken. NGS doen aansoek hoofsaaklik vir die Zenzele projek. Die aansoek is sodanig gestruktureer dat sekere bykomende aksies deur komitees daaruit kan voordeel trek.

9 NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE
AFRIGTINGSONDERNEMINGS HOEKOM AFRIGTERONDERNEMINGS? WERK DIT?

10 NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE
DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET Kontrak-ooreenkoms tussen klubs Regsbasis vir die bestuur en bedryf van strukture Moet deurlopend gewysig word om die bestuur te bemagtig en om wedersydse verwagting van klubs en strukture teenoor mekaar te bepaal. Proses – word deur die Grondwet bepaal. Die Algemene Jaarvergadering keur wysigings goed. NGS praktyk is om wysigings sover moontlik deur konsultasie te formuleer voordat dit voorgehou word vir goedkeuring.

11 NGS BEPLANNINGSPROSES SPESIFIEKE VRAE EN BESPREKINGSPUNTE
AGTERGROND VAN ZENZELE LOTTO GELDE AFRIGTINGS ONDERNEMINGS DIE DOEL EN HANTERING VAN DIE NGS GRONDWET


Download ppt "NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL."

Verwante presentaties


Ads door Google