De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping."— Transcript van de presentatie:

1 Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping

2 Voor – Israelitiese geskiedenis

3 Geskiedenis- tydvakke Voor – Israelitiese Geskiedenis
Geskiedenis Drie tydvakke Voor – Israelitiese Geskiedenis Geskiedenis- tydvakke Ontstaan / Vorming Van Volk Israel Staat Israel / Ryke Juda & Israel

4 God skep hemel en aarde aan die begin
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping God skep hemel en aarde aan die begin (Kol 1 :15-17) Verste in verlede Tyd begin hemel Wat is dit?

5 Wolkehemel Terrein van voëls Sterrehemel Woonplek van God Hemel ….
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Hemel …. Wolkehemel 1 Kon 18 : 45 Terrein van voëls 1 Kon 14 : 11 Sterrehemel Ps 8 : 4 Woonplek van God 1 Kon 8 : 27

6 Lug bokant ons Sterrehemel Woonplek van God
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Onderskei gewoonlik hemel as …. Lug bokant ons (Wolkehemel) Sterrehemel Woonplek van God (Derde hemel)

7 Bevel: “Laat daar lig wees”
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Bevel: “Laat daar lig wees” (NIE lig van God se heerlikheid) 1 Tim 6 : 16 1 Joh 1 : 5 …wat alleen onsterflikheid besit en 'n ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie

8 Opeenvolgend – NAG / DAG
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Eerste Dag - Lig Lig oor aarde = toeganklik Lig om God Donker / Lig geskei Opeenvolgend – NAG / DAG God = almagtig: Sy wil = bevel !

9 NB: Bybel nie wetenskaphandboek
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Wêreld woes; water en modder Waters skei van mekaar op bevel NB: Bybel nie wetenskaphandboek Bybel God se wil Skepping se gehoorsaamheid

10 Tweede Dag – Skeiding van waters
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Tweede Dag – Skeiding van waters Uitspansel / hemelruim (agtergrond vir son, maan) (Hoor later: Sondvloed) Water vasgepen Aarde

11 Plante Derde Dag – Skeiding van waters Plante “Aarde bring dit voort”
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Derde Dag – Skeiding van waters Plante Plante (Saad & Vrugte op God se bevel) “Aarde bring dit voort” DUS: Skepping self aangewend, maar steeds wil van God Droë Grond: Aarde Water: See

12 God se bevel genoeg Vierde Dag – Son en Maan
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vierde Dag – Son en Maan 3 Dae lig en donker…… Geen son ? God se bevel genoeg SON MAAN Donker / Lig gereguleer Tyd: Dae en Nagte [Gen 1 : 14]

13 Visse ens Voëls Vyfde Dag – Water- en lugdiere
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Vyfde Dag – Water- en lugdiere Visse ens Voëls God seën vir eerste maal iets uit skepping Eerste opdrag: “Wees vrugbaar en vermeerder”

14 Sesde Dag – Diere en die mens Sesde
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde Simbolies belangrik 6 = Simbool van mens / beperkings 666 = Simbool van antichris (3x getal van mens. Probeer God Drie-eenheid naboots) Vee, kruipende diere, wilde diere, Adam en Eva Letterlik belangrik

15 Sesde Dag – Diere en die mens Sesde
Voor – Israelitiese geskiedenis Skepping Sesde Dag – Diere en die mens Sesde MENS Anders as res van skepping: Dra God se beeld Ware kennis Ware geregtigheid Ware heiligheid [Kol 3 : 12] [Efes 4 : 24] Selfs ná sondeval. Word nooit dier

16 Adam Man of ? Eva Vrou

17 INDEKS Die skepping van die mens

18 Die skepping van die mens
God wou nie net een mens maak nie (Genesis 1 : 26 en 2: 18, 21, 23) …. Laat Ons mense maak, maar een egpaar Evolusie (Darwin) (Genesis 2 : 7)

19 Mens na God se beeld Ruimer en Enger sin
(Genesis 1 : 26, 27) ware kennis / geregtigheid / heiligheid (Kategismus So3) … na God se beeld geskape - In ruimer sin redelikheid, persoonlikheid, vermoëns, gawes, ens. (Lev 19 : 2 / Deut 6 : 5 / Matt 5 : 48 , 22 : 37 / Efes 5 :1 / 1 Pet 1 : 15,16) - In enger sin

20 Beeld van God: KENNIS: Ken God en SY Woord GEREGTIGHEID: Onderskei: God se wil / wil nie Reg teenoor verkeerd Gehoorsaam teenoor ongehoorsaam HEILIGHEID: Net mense saam met God in hiernamaals (Nie diere, plante)

21 “Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer”
Die aard van die mens: Onsterflik geskape - sterf egter nou ? = Doodstraf weens sondeval “Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer”

22 God blaas asem – lewe – in
Die eerste mens Die mens – anders as res van skepping Slegs ‘n woord – (plante diere ens daar!) Maak liggaam uit grond God blaas asem – lewe – in (nie met diere gedoen)

23 Doel? Om God te eer Die doel van die mens Twee geslagte:
(NGB art 12 – 17) Doel? Om God te eer Twee geslagte:

24 Die doel van die mens Adam Eers alleen - geslagtelik Eva Man slaap - ribbebeen

25 Roumateriaal Verfynde materiaal Verskil in materiaal Adam Eva
Afronding van skepping – mooiste / fynste

26 Die eerste huwelik Adam Eerste Huwelik Nie kontrak - skeppingsordinansie Eva

27 Die eerste huwelik – tot God se eer
Adam Man leef soos eerste Gedra teenoor vrou en kinders – Geskape om te regeer, Maar NIE bombasties

28 Toon geskape afronding en fynheid
Die vrou Eva Toon geskape afronding en fynheid (In huishouding / teenoor man) Nie ontkoppel van Adam

29 Verskille: Saamgevat Beide beelddraers van God Adam Eva Eerste Manlik Uit grond gemaak Hoof Tweede Vroulik Uit Adam gemaak Hulp

30 + + + God maak EEN man en EEN vrou Soorte Huwelike Watter een deur God
ingestel? Mens tot net een tipe verbind? + = Monogaam God maak EEN man en EEN vrou = Bigaam + = Matriargaal Hoof + = Groep

31 God Kerk Verbondsverhouding Huwelik as simbool Man = hoof van huis
Vrou = onderdanig Simbool Verbondsverhouding

32 1 2 3 Opdragte Weerspieël God se beeld en gelykenis
(Gen 1 : 26) Weerspieël God se beeld en gelykenis 2 (Gen 1 : 26) Heers oor skepping (man én vrou) 3 (Gen 1 : 28) Wees vrugbaar, vermeerder, vul aarde en heers Verwek meer beelddraers Beperk

33 4 Opdragte - Teenoor mekaar: VROUENS
(Efes 5 : 22+) “Vrouens, wees onderdanig aan julle mans” Soos kerk aan die Here – v 22b Nie slaafs, maar eenheid onderdanig

34 “Julle moet julle eie vroue liefhê” eie liefhê
Opdragte - Teenoor mekaar: MANS “Julle moet julle eie vroue liefhê” eie liefhê (nie wellus) Soos Christus vir Sy gemeente

35 Einde Hoofstuk 1


Download ppt "Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping."

Verwante presentaties


Ads door Google