De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012

Verwante presentaties


Presentatie over: "Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012"— Transcript van de presentatie:

1

2 Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012
Program Boodskap van FEDSAS Wat doen ʼn beheerliggaam? Waarvoor moet ons oppas? Hoe kan FEDSAS jou help?

3

4 Wat doen ʼn beheerliggaam?

5 Wat doen ʼn beheerliggaam?
Waar pas die individuele lid van die beheerliggaam in? Wat is beheer en wat is bestuur? Die rol en plek van: die voorsitter; die skoolhoof; komitees van die beheerliggaam; en die skoolbestuurspan. Die funksies van ʼn beheerliggaam 

6 Waar pas die individuele lid van die beheerliggaam in?

7 Ouers Leerders Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

8 Beheerliggaam Beheerliggaam
Leerders Ouers Beheerliggaam Beheerliggaam Governing Body Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

9 Ouers Leerders Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

10 Beheerliggaam Beheerliggaam
Leerders Ouers Beheerliggaam Governing Body Beheerliggaam Opvoeders Skoolhoof Nie-opvoeders

11 Beheerliggaam Beheerliggaam Governing Body

12 Wat is beheer en wat is bestuur?

13 Is dit bloot ʼn raadskamer vs ʼn klaskamer?

14 Wat is beheer en wat is bestuur?
In die skoolomgewing is die beheerliggaam verantwoordelik vir beleidsbepaling, terwyl die hoof en ander opvoeders daardie beleid moet toepas. Art 16(1) – beheer setel in beheerliggaam Art 16(2) – staan in vertrouensposisie Art 16(3) – professionele bestuur setel in die skoolhoof

15 Bestuurders en “governors”
BESTUURDER (doen dinge reg) Beplan Organiseer Beheer “Sake soos gewoonlik” Begroot “GOVERNOR” (doen die regte dinge) Visualiseer deur waardes Inspireer Strategies – bestuur Rus toe verandering Bring ander se werk in pas met mekaar

16 Skoolbeheerliggaam ‘Direksie’ Skoolhoof ‘Bestuurshoof/HUB’ Ondersteuning Skool

17 Departement van Onderwys
Beheerliggaam Departement van Onderwys Alles buite die klaskamer Alles binne die klaskamer Skoolhoof

18 Die rol en plek van: die voorsitter; die skoolhoof;
komitees van die beheerliggaam; en die skoolbestuurspan.

19 Voorsitter Sameroeper van vergaderings Beskerm die skoolhoof
Handhaaf goeie verhouding en noue bande met skoolhoof – bestuur die HUB Dien as skakel tussen die beheerliggaam en ander betrokke partye, soos die Departement

20 Doen verslag aan beheer- liggaam Plant die vlag!
Skoolhoof Drie rolle Lid van die beheerliggaam Bestuurshoof/HUB van die skool Professionele bestuurder Doen verslag aan beheer liggaam Plant die vlag!

21 Skoolbestuurspan = uitvoerende komitee van ʼn maatskappy Geen regskrag Skoolhoof stel die span saam om hom te help om sy opdrag uit te voer Toepassing van beleid en strategie soos wat beheerliggaam bepaal Maak praktiese voorstelle aan die beheerliggaam

22 Komitees Skolewet, artikel 30 Om beheerliggaam met die verrigting van werksaamhede by te staan Beheerliggaamlid as voorsitter Besluite word bekragtig deur volle beheerliggaam ná aanbevelings Soos finansies, sport, akademie, kultuur, dissipline, bemarking, koshuise, ensovoorts

23 Die funksies van ʼn beheerliggaam

24 Die funksies van ʼn beheerliggaam
Beheerliggaam is kragtens wetgewing tot stand gebring en gevolglik word hul funksies, pligte en bevoegdhede ook deur wetgewing bepaal. Twee hoofgroepe: Algemene funksies (verpligtend) Toegewese funksies (beheerliggaam se keuse)

25 Grondwet aanvaar – art 18 en 20(1)(b)
Algemene funksies Grondwet aanvaar – art 18 en 20(1)(b) Ampsdraers, art 29(1) Komitees, art 30 Beheer van openbare skole – art 16 Toelatingsbeleid – art 5(5) Taalbeleid – art 6(2) Godsdiensbeleid – art 7, 20(1)(c)

26 Gedragskode vir leerders – art 8(1), 8(3) en 20(1)(d)
Algemene funksies Gedragskode vir leerders – art 8(1), 8(3) en 20(1)(d) Dissipline (skorsing en uitsetting) – art 9 Finansiering van openbare skole – art 36 Skoolfonds – art 37 Begroting – art 38 Invordering – art 39 en 40 Rekordhouding – art 42 Plig om inligting te verstrek – art 59

27 Algemene funksies Indiensneming van personeel – beheerliggaamposte Aanbevelings by departementele aanstelling van personeel – Wet op die Indiensneming van Opvoeders, art 6, 7 en 8 Werksaamhede van alle beheerliggame –lys bevoegdhede in art 20

28 Artikel 20-bevoegdhede Bevorder die beste belange van die skool deur te verseker dat onderwys van gehalte voorsien word – 20(1)(a)  Aanvaar: ʼn grondwet – 20(1)(b); skool se missiestelling – 20(1)(c); en ʼn gedragskode vir leerders – 20(1)(d). Ondersteun personeel van die skool in die verrigting van hul werksaamhede – 20(1)(e) Bepaal die tye van die skooldag – 20(1)(f) Administreer en beheer die skool se eiendom – 20(1)(g) Moedig ouers, leerders, opvoeders en ander personeel van die skool aan om vrywillige dienste aan die skool te lewer – 20(1)(h) Beveel aanstelling van opvoeders en nie-opvoeders by Departement aan – 20(1)(i) en (j)

29 Artikel 20-bevoegdhede Laat die redelike gebruik van die skoolfasiliteite toe vir opvoedkundige programme wat nie deur die skool aangebied word nie – 20(1)(k) Die beheerliggaam kan die redelike gebruik van die fasiliteite van die skool vir gemeenskaps-, sosiale en skoolfondsinsamelings-doeleindes toelaat, onderworpe aan sodanige redelike en billike voorwaardes as wat die beheerliggaam mag bepaal, wat die heffing van gelde of tariewe vir die skool se voordeel kan insluit – artikel 20(2) Die beheerliggaam kan by ʼn vrywillige vereniging wat beheerliggame van openbare skole verteenwoordig, aansluit – artikel 20(3) – FEDSAS!

30 Toegewese funksies – art 21
Met die skriftelike toestemming van die Departementshoof kan ʼn beheerliggaam enige van die volgende werksaamhede verrig:  Die instandhouding en verbetering van die skool se eiendom Die bepaling van die buitemuurse kurrikulum van die skool én vakkeuses/-opsies ingevolge die provinsiale kurrikulumbeleid Die aankoop van handboeke, opvoedkundige materiaal of toerusting vir die skool Betaling vir dienste aan die skool

31 Waarvoor moet ons oppas?

32 Waarvoor moet ons oppas?
Terreinafbakening Negatiewe interne konflik/verskillende boodskappe Verskuilde agendas Finansiële wanbestuur Departementele beloftes en amptenare wat dreig Kortpaaie Dissiplinêre stappe teen leerders Aanstelling van opvoeders/skoolhoof Kontrakte vir personeel, dienste en produkte (mondelinge ooreenkomste) Om sake as gegewe te aanvaar  Beleid moet ingestel, nagevolg en bygewerk word Mnr en mev Jones – moet hê vs lekker om te hê Wiel herontdek – daar ís bestaande kundigheid en raad

33 ʼn Paar woorde van ons uitstallers
Blaaskans vir 10 minute!

34

35 Waar pas FEDSAS in, en hoe kan FEDSAS jou help?

36 Wie en wat is FEDSAS? FEDSAS is die leier in skoolbeheer en bestuur. Jy is deel van ʼn nasionale organisasie wat skole verteenwoordig. FEDSAS is in elke provinsie, met 18 voltydse, kundige personeel. 110 vrywilligers dien in FEDSAS se strukture (nasionale raad, provinsiale raad en komitees).

37 FEDSAS in jou PROVINSIE
Provinsiale bestuurder: Selfoon: E-pos: Provinsiale voorsitter en lid van FEDSAS se nasionale raad:

38 FEDSAS se produkte Sakpaswette DVD oor dissipline DVD oor finansies
DVD oor menslike hulpbronne DVD oor opleiding vir beheerliggame FEDSAS-pensioenfonds FEDSAS-skoolgeldpolis Buitelandse toer Jaarlikse seminare

39 DVD oor dissipline FEDSAS het ʼn stel van drie DVD’s oor skooldissipline saamgestel. Dit bevat ongeveer vyf ure se raad oor klasdissipline, die onderliggende waardes van gedragskodes, dissiplinêre prosedures, en skorsing en uitsetting. 

40 DVD-handleiding vir beheerliggame
Hierdie DVD handel oor onderwerpe waarby ʼn pas verkose beheerliggaam ʼn belang het, en bied ʼn uiteensetting van die regsraamwerk waarbinne die beheerliggaam funksioneer.

41 DVD oor menslike hulpbronne
Aanstellings, dienskontrakte, dissipline in die werkplek sowel as diensbeëindiging word baie prakties in dié DVD hanteer.

42 DVD oor finansiële bestuur
Hierdie DVD handel oor begrotings, invordering van skoolgeld, risiko’s, verslagdoening, beleid en prosedures.

43 Skakel met RFS vir ʼn gratis kwotasie!
Pensioenfonds Die FEDSAS-pensioenfonds is in die lewe geroep om aftreevoordele aan personeel in beheerliggaamposte te bied.  Skakel met RFS vir ʼn gratis kwotasie!

44 FEDSAS-skoolgeldpolis
FEDSAS en Liberty het ʼn skoolgeldpolis ontwikkel wat eksklusief aan FEDSAS se ledeskole beskikbaar is. Ouers kan nou ʼn polis uitneem wat hul kind se skoolgeld tot graad 12 sal dek as een of albei ouers te sterwe sou kom.

45 Buitelandse toer FEDSAS bied elke tweede jaar ʼn buitelandse toer vir lede van beheerliggame en skoolhoofde aan waartydens skole besoek en konferensies bygewoon word. Vanjaar kom Denemarke en Swede aan die beurt.

46 Seminaar Die 2012-seminaar handel oor skooldissipline en word in die derde kwartaal aangebied. Geen beheerliggaam behoort hierdie een mis te loop nie. Datums en plekke sal op die webtuiste aangekondig word.

47 Besoek die mees omvattende webblad oor skoolbeheer en -bestuur! Wette, hofsake en regsmenings Adverteer poste by jou skool Bemark jou skool deur foto’s op te laai Kom ons gaan kyk …

48 Die geveg!

49

50

51 Geniet elke oomblik van jou taak as beheerliggaamlid!


Download ppt "Skoolbeheerliggaam-opleiding 2012"

Verwante presentaties


Ads door Google