De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE

Verwante presentaties


Presentatie over: "IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE"— Transcript van de presentatie:

1 IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
RPO KONGRES – 15 Junie 2017 IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE

2 VKB SE BETROKKENHEID AS BORG VAN DIE RPO
SUB HEADING VKB SE BETROKKENHEID AS BORG VAN DIE RPO Glo dat die strukture wat landbouers moet assisteer om meer effektief te wees en ook bemiddelend met regerings- en regulerende instansies moet optree om marktoegang en volhoubaarheid te bevorder, tot voordeel van landbouprodusente ondersteun moet word Glo dat die nie alleen ‘n platform is wat VKB se beeld as onderneming moet bevorder nie, maar dien vir ons as spreekbuis om dit wat ons inspireer, direk met die produsent, wat uiteindelik ook ‘n potensiële klant kan wees, te deel. Ons wil dus soms bietjie spog met ons besigheid. Ons besigheidstrategie is gebou om 3 belangegroepe: Die produsent en aandeelhouer, die spil waarom alles draai, tesame met algemene klante wat daagliks met ons sake doen Verskaffers wat ons toelaat om modern hedendaagse tegnologie tot op die voorstoep van potensiële klante te bring Ons personeel wat elke dag daarna streef om die ervaring wanneer sake met VKB gedoen word, u belange te bevorder Wil die RPO bedank dat ons hier soveel belangegroepe betrokke kan hê.

3 IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF?
. Voortbestaan kan nie alleen van die produsent afhang nie Beleggings in die waardeketting is gefokus om nie alleen die produsent met Insette, Finansiering, Versekering, Meganisasie en Graanhantering en -Bemarking teen risiko’s te verskans nie, maar die produk vandaar verder te neem en ook te verwerk tot ‘n herverwerkte of finale produk wat in verskeie sektore bemarkbaar is en sodoende marge vir die aandeelhouers te optimaliseer

4 IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF?
. Vandag beskik VKB oor een van die mees gediversifiseerde binneshuise nywerheidsamestellings in die industrie, wat van die VKB Groep ‘n ware “House of Brands” identiteit gee en is ons deur belanghebbendes in sommige produkte betrokke vanaf produksie tot waar die produk deur die eindverbruiker bekom word. In ‘n era waar tradisionele Boerdery- praktyke plek gemaak het vir tegnologie en toerusting wat op nano-skaal beide boerdery en nywerheid omskakel na ‘n wetenskap, kan geen rolspeler dit meer waag om nie sy bedryf in die fynste besonderhede te optimaliseer en analiseer om vir homself ‘n kompeterende voordeel te gee nie.

5 HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU?
SUB HEADING HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? Soms moet ons egter stilstaan en probeer verstaan hoekom ons doen wat ons doen, maar meer so, ‘n metode vind om dit prakties uit te beeld en ons mooi storie te vertel. Vir die doel het VKB sy slagspreuk aangepas en dit verander na “Vir die Liefde van die Land” en gebruik ons dit in meeste Bemarkingsmateriaal om ons almal se waardevolle kontribusie tot landbou uit te beeld. Ons wil die emosie wat ons besig is om om die VKB handelsmerk te bou, inklusief vir landbou in die geheel gebruik, om mense te oorreed om die waarde raak te sien en dit te koester, tot behoud van ons nageslag. Dit begin dus by die landbouer, ons trotse aandeelhouer, wat ‘n liefde vir die grond het, maar ook vir die mense van die land, weens sy fokus op voedselsekerheid. Dit brei uit om ook ons verskaffers en personeel in te sluit wat onverpoos verbetering nastreef En uiteindelik in ons nywerhede die produksie van hoë gehalte voedsel vir dier en mens as ononderhandelbare doelwit stel, want ons glo almal het die reg daartoe.

6 HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU?
SUB HEADING HOEKOM BLY VKB BEMARKING PASSIEVOL OOR ONS ROL IN LANDBOU? Wanneer ons mense om ons inspireer om te verstaan hoekom ons elke dag opstaan, kweek dit lojaliteit en bewondering, bestanddele om die bedryf waarvoor ons so groot liefde het, met obsessie te beskerm.

7 IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF?
SUB HEADING

8 IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF?
SUB HEADING IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? dfgfhfh

9 IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF?
SUB HEADING IS VKB NOG ERNSTIG OOR DIE BEDRYF? dfgfhfh

10 DIVIDER SLIDE Click to edit master subtitle

11 SUB HEADING SUB HEADING

12 SUB HEADING

13 SUB HEADING

14 THANK YOU


Download ppt "IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE"

Verwante presentaties


Ads door Google