De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Tydens die Ballingskap en daarna

Verwante presentaties


Presentatie over: "Tydens die Ballingskap en daarna"— Transcript van de presentatie:

1 Tydens die Ballingskap en daarna
Ou testament Hoofstuk 22 Tydens die Ballingskap en daarna

2 Daniël en vriende Daniël (Beltsasar) Gananja (Sadrag)
Misael (Mesag) Asarja (Abednego) Doen diens in paleis Moes vergeet van eie land en godsdiens Weier koning se kos = gehoorsaam aan die Here (Word vet op eie kos!)

3 Daniël en vriende in hoë poste
Droomuitlegger Koning droom – weet nie wat nie Sy eie wyse manne “stom” Daniël beskryf droom en lê uit Beeld met verskillende metale en kleivoete Klip stamp beeld stukkend “Val van Babel” Daniël en vriende in hoë poste

4 Vuuroond Eie gode Heidene verstaan nie konsep van “een Godsdiens”
Nebukadneser bou groot beeld Almal moet buig Daniël en vriende weier Vuuroond God beskerm ! Nebukadneser verskrik

5 Nebukadneser weer verneder
Droom: Hoë boom – Engel beveel : Kap af Bande van yster en brons om stam Betekenis: Nebukadneser sal mag verloor Word kranksinnig vir sewe tydperke

6 Erken en prys God Geen bekering Spog oor eie grootheid / bou van Babel
Stem uit Hemel: Koningskap weggeneem Word soos dier Eet gras Kom weer reg Erken en prys God

7 Val van Babel Belsasar geen eerbied vir God Groot ete: Hand teen muur
“Getel, getel, geweeg, verdeel” Daniël lê skrif uit – bevorder tot 3de rang

8 Belsasar se dood Deur Perse doodgemaak
Darius volg op (Stel Daniël as minister aan) Amptenare afgunstig Konkel met “wet” oor aanbidding van koning Leeukuil : God toon sy Almag Baie ander profesieë in boek dui op God se hand in wêreldgeskiedenis

9 Jode tuis in Babel Nebukadneser wou nie volk se kultuur vernietig nie
Baie bannelinge kry poste Ballingskap duur 70 jaar – God dink aan volk

10 Terugkeer van Jode Kores (Persiese koning) neem oor
Stuur Jode terug (God gryp in) gaan terug – Serubbabel lei Heilige voorwerpe gaan saam In Jerusalem - Jesua hoof van priesters Bou altaar Vier huttefees in eie land Later nog Jode terug – Esra lei

11 Bou tempel Twee jaar na terugkeer
Samaritane bied hulp aan – Jode weier Maak Jode verdag by Persiese koning – Werk staak vir 15 jaar! God laat voortgaan (Haggai en Sagaria) Dokumente met Kores se toestemming opgespoor

12 God sorg vir volk Jerusalem moet herbou word –
Samaritane vertraag werk Persiese koning stuur Nehemia terug om te gaan help Weerstand deur omliggende volke (Tobija, Sanballat, Gesem) Nehemia gaan egter voort

13 Heidense gewoontes Esra werk om wet te herstel
Baie heidense gewoontes sluip in (weens vermenging met vreemde volke) Esra stuur vreemde vroue terug en lees wet voor Nehemia terug na Persiese koning - kom egter terug Volk verval weer

14 Priesters en Leviete Terug in amp Ontheiliging van Sabbat beveg
Vreemde vroue weggestuur

15 Einde Hoofstuk 22


Download ppt "Tydens die Ballingskap en daarna"

Verwante presentaties


Ads door Google