Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Dooie woorde wat Lewend maak!
2
Kry dit nou!
3
Waste dier sê beste wie jy is? Hoekom?
4
Tongtippie toets
5
Die Bybel in jou lewe tot vandag…
6
Ps 131
7
Die Bybel Tekste: Van toepassing? Wat is opdrag
8
Levitikus 18:22 op sy arm Levitikus 19:28….?
9
Beeld Febr 2011
10
Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede
Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis
11
Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede
Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde
12
Die Bybel is nie…. Die Bybel is ….
13
1 Die Bybel is nie God nie
14
The Treachery of Images René Magritte, 1928–29
15
Andrew Murray, Op God wag (1955:44-45) "Dit is selfs moontlik dat die mens deur sy omgang met die Woord van God of gehou word ... Hy verwag die seën eerder van die Woord as van God self. Hy verstaan nie dat die Woord slegs 'n aanwysing is van wat die lewende God self in ons wil werk nie.
16
Hy hou hom meer besig met die Woord as met God
Hy hou hom meer besig met die Woord as met God. In plaas van hom to help, hinder die Woord hom in sy omgang met God. Wees gewaarsku, o Christen, en laat die Woord, so dikwels as wat u dit lees of hoot, u opwek en uitdryf om op God self to wag."
17
Ferdinand Deist, het 'n dekade of wat gelede al gewaarsku dat ons nie in Bybelaanbiddinq moet verval nie, maar dat die Bybel ons moet uitdryf uit ons sekerhede oor God om nuut to dink oor wie God is en wat Hy te sê het vir mense vandag!
18
Verbond Skrif Genade Geloof Kerk Liturgie
God Vader Seun Gees Verbond Skrif Genade Geloof 1 Kerk Sakramente Liturgie Koninkryk Belyd/skrifte Mensbeeld Missio Dei
19
1 Die Bybel is nie God nie, maar gee rykdom prente en woorde oor en van God!
20
2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie
21
Eerste Skeppings- verhaal Gen 1: 1 – 2:4
Tweede Skeppings- verhaal Gen 2:5- 24
22
Diere voor die eerste mens geskep
Diere na die eerste mens geskep
23
Man en vrou word saam na die diere geskep
Man eerste geskep, dan diere en dan die vrou
24
Die aarde was vol water Die aarde was droog
25
Na Abel dood is, was daar drie mense op die aarde
Daar was ander mense vir wie Kain vrees
26
Die duur van die vloed was 40 dae
27
Abraham was 70 jr oud toe sy pa dood is (Gen 12:4)
28
Die 4de plaag laat al die diere sterf (Eks 9:3)
Die 6de plaag veroorsaak swere op die (dooie?) diere (Eks 9:9)
29
Dawid het Goliat doodgemaak (1 Sam 17)
Elganan het Goliat doodgemaak 2 Sam 21:19 Of was dit nou die broer van Goliat (1 Kron 20:5)?
30
God keur Jehu se bloedbad goed (2 Kon)
God vind Jehu se bloedbad gruwelik Hos 1
31
Josua 12 Taanag en Dor verslaan
Josua 17 Israel kry niks reg teen Taanag en Dor nie
32
Die mense dien God as Jahwe voor die vloed
Jahwe maak sy Naam eers aan Moses bekend
33
- Evangelies verskille - Matt 27:3-10 / Hand 1:16-19 Judas - Mark 4:31 Mosterdsaad - Matt 1:8 Laat 3 konings uit - 2 Sam 24:1 /1 Kron 21: Here/satan Dawid volk laat tel
34
2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie maar die Boodskap is waar!
35
3 Die Bybel is nie tydloos nie
36
Om die kloof te oorbrug Vandag NC 800 VC - 70 NC
37
Toepassings van Bybel in verlede
Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis
38
Toepassings van Bybel in verlede
Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde
39
Die vinnige pad met sy kitsresultate
x Die vinnige pad met sy kitsresultate Vandag NC 800 VC NC
40
Met versigte tree terwyl jy vashou
“What it meant” - eksegese 800 VC NC “What it means” - hermeneutiek VANDAG NC
41
Ontstaangeskiedenis van Bybel
OT NT Ontstaangeskiedenis van Bybel Vertaal(&oorskryf) Op Skrif Stel Los geskrifte Teksverse Versamel Mondeling Bywerk Kombineer Kanon
42
Met versigte tree terwyl jy vashou
“What it meant” - eksegese 800 VC NC “What it means” - hermeneutiek Vandag NC
43
Die historiese karakter is belangrik
by die interpretasie
44
3 Die Bybel is nie tydloos nie, maar moet in sy konteks gelees word
45
Die Bybel is ….
46
1 Die Bybel(-biblioteek) is ‘n aangrypende openbaring oor GOD in mensetaal.
47
Hoe was God se Inspirasie
Hoe was God se Inspirasie? Meganies (Diktering) Organies (Menslike trekke) Dinamies (Gees deur die mens) Verskeie inspirasie vorme (2 Petr1:21, Jer 1:2, Luk 1:1-4, 1 Kor 7:25,40)
48
Ons lees nie Bybel met “aggresiewe analise” nie, maar met geloof dat God deur die Bybel in jou kan werk! God lees ons, God raak ons aan!
49
Nie die letter nie maar die GEES is deurslaggewend!
50
2 Die Bybel het gesag en impak, omdat God daardeur in ons werk
51
Gesag van die Bybel: - Objektief - Subjektief >>> Relasioneel (Omdat God in Verhouding met ons staan, het Bybel gesag)
52
3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe
3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe! Soos ‘n kompas nie ‘n GPS nie!
53
LEES Bybel soos Sonsopkoms:. Sintuie. Denke (histories)
LEES Bybel soos Sonsopkoms: * Sintuie * Denke (histories) * Kuns: soos gedig * Oop verwondering
54
Die Bybel soos veldgids wat God regdeur jou lewe ontsluit
55
Elkeen lees ‘n teks wat vir jou betekenisvol is
56
Deel tekste met mekaar wat vir jou baie beteken het
57
Kry dit nou!
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.