Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdTô Tiến Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef.
Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar. Die kreef kleef aan die krap en die krap kleef aan die kreef. Wie weet waar Willie Wouter woon? Willie Wouter woon waar wilde weste woeste winde waai! My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou?
2
Die kapokkie pik op die kapokkoppietjie se koppietjie.
Die duiwel druk die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dat die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dwars draai. Die kapokkie pik op die kapokkoppietjie se koppietjie. Bettie Bettie babbelbekkie babbel alte baie! Drie rooi ribbokke spring oor die doringdraad.
3
Ses-en-twintig swerms swane swewe en swiep soos swierige swaels.
Vlekkie vreet vinnig van verskillende veeragtige voëltjies voordat verskillende veeragtige voëltjies vinnig verdwyn. Wat weet wilde woelige Willemien van warm waatlemoene en wurms wat Willem Wabeke nie weet nie? Swart slange seil stil sodat stadige skilpad saggies sal slaap.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.