De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Verantwoordelike Vernuwing 2009

Verwante presentaties


Presentatie over: "Verantwoordelike Vernuwing 2009"— Transcript van de presentatie:

1 Verantwoordelike Vernuwing 2009
Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

2 Die Lewenstransformerende Reeks
1 Behoeftes – Johan Kotze 2 Inhoud en ervaring van deelname aan die proses - Ds Christo Klopper 2 2

3 143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika
wat Vennootskapsbyeenkomste bywoon Wes-Kaap gemeentes Namibië gemeentes Gauteng 14 gemeentes Gauteng II 12 gemeentes Oos-Kaap gemeentes Suid-Kaap 14 gemeentes Noord Kaap 8 gemeentes Wes Kaap II 7 gemeentes Tswane Wes Transvaal NOK Wes Kaap Oos Kaap Vrystaat NGK, VGK, Metodiste, Lutherane, Anglikane, Congregational en Vineyard gemeentes neem reeds deel. 3

4 meer as 240 gemeente vraelyste en gemeente konsultasies
Behoeftes En vanuit: meer as 240 gemeente vraelyste en gemeente konsultasies Die versoek: Hulp in geestelike groei, maar met meer standhoudende resultate (maw prosesmatig) as korttermyn (program gedrewe) 4 4

5 Blokkasies in mense se geestelike groei
Stagnasie Geestelike groei is nie ‘n prioriteit nie Emosionele kwessies Verantwoordelikhede Geen persoonlike beoefening van geloofsvormende gewoontes 5 5

6 Blokkasies in mense se geestelike groei
2 Ontevredenheid Die ontevredenheid het nie met tasbare kwessies soos parkering, musiek of sitplekke te make nie. Mense is ontevrede met “hoe die kerk my help om geestelik te groei” 6 6

7 Katalisators vir geestelike groei
Geestelike oortuigings en houdings Georganiseerde kerklike aktiwiteite Persoonlike geloofsvormende gewoontes Geestelike aktiwiteite saam met ander 7 7

8 Geloofsvormende gewoontes
Skrif bestudering Meditering Luisterende Gebed Lewe van Eenvoud Vas Afsondering en Stilte Sterf aan self Geregtigheid Onderhouding van die Sondag Getuienis lewering Refleksie en Belydenis Diens en geheimhouding daarvan Gemeenskapsdeelname Ondersoek jou lewe (Examen) Daaglikse nadenke (Daily office) 8 8

9 Calvyn oor geestelike dissiplines
In sy Institusies Boek 3 (6–10) beskryf Calvyn sy geestelike dissiplines as (1) selfverloëning, (2) kruis opneem en (3) oordenking van die toekoms. Hierdie word treffend illustreer in Luk 22:24–30. Selfverloëning in v 26, kruis dra in v 28 en oordenking in v 30. Hiermee spreek Calvyn sy “probleem” met geestelike dissiplines aan nl. dat dit nie toekomsgerig is nie. 9 9

10 Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei
Inspirerende eredienste [72%] Hulp in die ontwikkeling van ’n persoonlike verhouding met Jesus [68%] Uitdaging om die volgende stap te neem in my geestelike lewe [66%] 10 10

11 Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei
Hulp om die Bybel in groter diepte te verstaan [62%] Hulp dat ek kan voel ek behoort [46%] Help om ‘n geestelike mentor te vind [34%]) 11 11

12 Strukture vir transformasie
Kleingroepe - Op sy eie kan kleingroepe faal in geestelike groei Geestelike dissiplines kan nalaat om egte en intieme gemeenskap te vorm, en dit laat mense skuldig voel Berading en pastorale versorging kan te veel op die sonde en tekortkominge van die gelowige fokus, dat die genade van God ignoreer word 12

13 Strukture vir transformasie
Die Lewenstransformerende Reeks Poog om al drie benaderings te integreer Wat nodig is, is ‘n spesifieke omgewing vir die transformasie proses 13

14 Strukture vir transformasie
Hierdie omgewing is ‘n egte gemeenskap waarbinne mense mekaar vertrou Is afhanklik van portuurgroep leierskap – ‘n predikant hoef dus nie deurlopend teenwoordig te wees nie Die Lewenstransformerende Reeks slaag hierin 14

15 Hoe kan die Lewenstransformerende reeks
gemeentes help ? 15

16 Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?
Dit kan benut word om groei in kleingroepe te ondersteun Die inhoud is reeds ontwerp Dit begelei lidmate om op God te fokus Deelnemers gaan ontdek waarmee God in hulle eie, en ander, se lewe besig is 16

17 Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?
Dit begelei lidmate om meer Christus gelykvormig te word Dit help lidmate om ’n emosioneel gesonde spiritualiteit te ontwikkel Dit bevorder sigbare groei in onderlinge liefdevolle verhoudings 17 17

18 Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?
Verhoudings met en diens aan die gemeenskap gaan verbeter Dit skuif lidmate van toeskouers na deelnemers met die afbreek van ‘n verbruikers ingesteldheid 18

19 Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?
Lidmate groei in hul verhouding met Jesus Christus Dit begelei en bevorder die behoefte aan gemeente en groepbyeenkomste 19 19

20 Hoe verloop die Lewenstransformerende Reeks?
20

21 Die Lewenstransformerende reeks
“Ons wysheid, in soverre dit as waarheid en wysheid beoordeel kan word, bestaan uit twee dele: kennis van God en kennis van onsself. Maar omdat hierdie twee aanmekaar verbind is, is dit nie seker watter een geboorte gee aan die ander een nie” Johannes Calvyn “Institusies” 21

22 Wat is Christelike transformasie ?
Christelike transformasie is die proses waardeur God, deur die werking van die Heilige Gees, die karakter van Christus in die lewe van ’n gelowige vorm. Dit geskied in ‘n konteks van gemeenskap en in ooreenstemming met Bybelse standaarde. 22

23 Wat is Christelike transformasie ?
Die proses behels die transformasie van die hele persoon i.t.v. gedagtes, gedrag en die wyse van interaksie met God en ander. Dit loop uit op ’n lewe van diens aan ander en getuienis oor Jesus Christus. 23

24 Fases van ontdekking: Fase 1: Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Fase 2: Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur Fase 3: Leef met integriteit - Om meer soos Christus te lewe Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid - Medewerkers saam met die Drie-enige God 24

25 Die 4 Fases van die Reis 3 2 1 4 Fases Reis Leef met integriteit:
’n Lewe van diensbaarheid – medewerkers saam met die Drie-enige God 3 Leef met integriteit: Om meer soos Christus te lewe Fases 2 Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 1 Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Reis 25

26 Ontdek jouself in gemeenskap
Fase 1: Identiteit Ontdek jouself in gemeenskap met God 26

27 Fase 1: Identiteit Die samestelling van jou lewensinventaris aan
die hand van die volgende: Menslike natuur, Rolle, Geslag, Temperament My herkoms, Waardes, Identiteit in Christus Is ek ‘n heilige of sondaar?, My geestelike gawes, Gemeenskaplike aspekte van ons identiteit inChristus 27

28 Ontdek wat God tussen mense laat gebeur
Fase 2: Gemeenskap Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 28

29 Fase 2: Gemeenskap Die samestelling van jou lewenstorie aan die
hand van die volgende: God is die Skepper van gemeenskap, My ervarings en verhoudings, Vormende elemente en temas, Die kuns van storievertelling, Die kuns om te kan luister, Bemoediging, berading en vergifnis, My nalatenskap 29

30 Fase 3: Leef met integriteit Om meer soos Christus te lewe
30

31 Fase 3: Leef met integriteit
Die identifisering van lewensveranderings- oefeninge aan die hand van: Christelike integriteit en gemeenskap, Oortuigings en praktyke, Die vlees, Sewe doodsondes, ’n Brief van jou versoeker, Ontsag vir God, Die Heilige Gees, Geloofsvormende gewoontes, Die vrug van die Gees, Groei in integriteit 31

32 ’n Lewe van diensbaarheid
Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid Medewerkers saam met die Drie-enige God 32

33 Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid
Die formulering van my lewensvisie aan die hand van: Verbreed jou konsep van bediening, Ons s'n vir ander, Bedieningskontekste, Geesgerigte bediening, Bediening in die wêreld, Bediening in die kerk, Bediening in die huis, Voorlegging van my lewensvisie, Tot eer van Christus 33

34 Ervaring van deelname aan die proses
34 34

35 Die Lewenstransformerende reeks
Die tydsduur 4 fases van 11 weke elk Mag langer neem indien groepe groot is Groepe bepaal self tydsverloop – neem vakansies ens. in ag 35

36 R60 per Fase boekie per lid (R240 oor twee jaar of R200 eenmalig)
Die Koste R60 per Fase boekie per lid (R240 oor twee jaar of R200 eenmalig) In en uit in gemeente boeke Design For Discipleship = R70 Willow Creek = R100 – R120 36


Download ppt "Verantwoordelike Vernuwing 2009"

Verwante presentaties


Ads door Google