Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Ou Testament Naam Speletjie
2
Elia Hy is in ‘n storm lewendig hemel toe geneem.
Hy het gebid vir vuur uit die hemel. Die kraaie het vir hom in die woestyn gesorg.
3
Samuel Sy ma het hom van die Here afgebid.
Sy het hom by die tempel op 7jaar gelos om vir die Here te werk. Hy was die een wat die 1ste Koning moes salf.
4
Abraham Sy vrou was sy halfsuster gewees.
Hy was 100 jaar oud toe sy seun gebore is. God het hom gevra om sy seun te gaan offer.
5
Nehemia Hy was ‘n balling gewees.
Hy was die skinker van die koning gewees. God het hom gestuur om die mure en poorte van Jerusalem te herbou.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.