De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Prediker: Ds. Coenraad van Staden

Verwante presentaties


Presentatie over: "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"— Transcript van de presentatie:

1 Prediker: Ds. Coenraad van Staden
GOUDKORRELS 22 Desember 2013 Blok A aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden

2 Vandag Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.

3 Vandag Deurkollekte vir verdienstelike gevalle
Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir die werk van ds. Frik van Rensburg vir kinder-evangelisasie. Die Kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee en koek na die diens soggens en die aanddienste het afgesluit vir die jaar. Aanddienste begin weer op 19 Januarie 2014.

4 Lief en Leed Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic Smuts van Glen Eden 17, Jandré Kasselman van Hoewe 66, Doringkruin en John Snyman van Ceciliastraat 11. Dink asb. aan Talita Steyn van Ronelstraat 7. Haar mammie is die afgelope week oorlede. Baie sterkte vir haar en haar familie met die verlies.

5 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. V Jaarsveld Tiaan 12/22 E2 Greylingstraat 6 Greyling Gert F4 Stilfonteinweg 206 Ferreira Eunice B3 Rosemarylaan 11 Strauss Annatjie 12/23 A5 Suilenrocstraat 13 Sauerman Yvonne H6 Readmanstraat 148 Swanepoel Pieter G3b La Casa Palazzo 7 Louw Alta D1 Rinalaan 3 Clark Trompie Goosenstraat 4

6 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr Helm Salomé 12/23 F6 Douglasstraat 8 Fourie Johann C5 Rethastraat 3 Pretorius Linda 12/24 A2 Dahlialaan 24 Els Amanda D2 Victorialaan 26 Mitchell Anton Morné H1 Antonstraat 31 King Miempie 12/25 H2 Kameeldoringstr18 Ralph Tom A4 Van Stadenstr 5 Lynette Victorialaan 36

7 Verjaardae vandag en die week
Naam Verjaar Wyk Adres Kontaknr. Botes Annetjie 12/26 H5 Hobsonstr 95 Stimie Chris F5 Oranjestraat 44 Wright Marie 12/27 F3a Carius 17 Mitchell Ian D2 Victorialaan 36 Kruger Kobus H1 Mount Tuscan 2 Swanepoel Thomas Khs Koshuis van Niekerk Stefan 12/28 C2 Monicalaan 126 Fourie Theunis Platanlaan 54

8 Belangrike datums 25 Desember – 8:00 Erediens
Die eredienskollekte gaan daardie oggend vir die Beeld se Kinderfonds 31 Januarie – 19:00 Oujaarsdiens Ds. Schalk Scott is met verlof vanaf 17 Desember tot en met 6 Januarie 2014.

9 Ander sake Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul hokkies in die konsistorie. Die kerkkantoor sal vanaf volgende week tot 6 Januarie nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie, maar nog Sondae na die erediens. Ansie is steeds deurentyd beskikbaar op die selfoon en landlyn.


Download ppt "Prediker: Ds. Coenraad van Staden"

Verwante presentaties


Ads door Google