Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdSebastiaan Goossens Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Beste <<verpersoonlik met kliënt se naam>> As 'n ouer besef jy hoe belangrik dit is om vandag nog vir jou kinders se toekoms te begin beplan en spaar. Sal jy vir jou kinders die beste opvoeding kan gee sodat hulle die beste geleenthede kan benut? Sanlam se Belastingvrye Beleggings is 'n doeltreffende manier om te spaar vir langer termyn doelwitte soos jou kind se opvoeding omdat jy geen belasting op die beleggingsopbrengs betaal nie. Jou geld sal dus vinniger in 'n belastingvrye spaarrekening groei as in 'n gewone spaarrekening. Om jou te help om uit te vind hoeveel jou kind se opleiding kan kos, bied Sanlam jou hierdie opleidingskoste-sakrekenaar. Doen jou berekeninge hier. As jou finansiële adviseur kan ek jou help om meer te kry deur belastingvry te spaar. Praat vandag nog met my hieroor. <Makelaar se naam, van en kontakbesonderhede> Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart Sanlam, Strandweg 2, Bellville, Suid-Afrika | Sanlam is 'n Gelisensiëerde Verskaffer van Finansiële Dienste © 2017 Sanlam. Alle regte voorbehou.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.