Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdHidde de Valk Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL
Ou testament HOOFSTUK 4 DIE SONDVLOED EN DIE TORING VAN BABEL
2
Skeiding gaan voort Meng Verdorwendheid Sondvloed Kain Geslag Set
Skeiding tussen “vrou se saad” “ en “slang se saad” Gelowiges skuif na ongelowiges (gesinne) (Babel)
3
Aanloop na die sondvloed
(Deut 32 : 5) (Hos 1 : 10) (Ex 4 : 22) (Ps 73 : 15) (Joh 1 : 12) Seuns van God (nasate van Set) Trou God keur af (Gen 6 : 3) Dogters van die mense Keuse weens wellus, nie godsdiens
4
Die reël: God straf sondes Trek Gees terug God se reaksie
Mense raak meer vleeslik / sondig Die reël: God straf sondes Trek Gees terug God toon genade – 120 jaar vir bekering (1 Pet 3 : 20)
5
Verbonde God in verbondsverhouding met mens
Bestaan van verbond 1-SYDIG (God soewerein) Voortbestaan van verbond 2-SYDIG (God soewerein) (mens spontaan 2de party) Twee dele van alle verbonde EIS BELONING Totale gehoorsaamheid Ewige lewe
6
Die verbondstabel Verbond Wie Eis Belofte Teken Werk Adam Geen
Gehoorsaamheid aan proefgebod Geen Ewige lewe Verwoes nie weer met water Seisoene Ouderdom beperk Natuur Noag Gehoorsaamheid Reënboog OT Genade Abraham Gehoorsaamheid Beloofde land Baie nasies Besnydenis NT Genade Jesus Gehoorsaamheid (Jesus) Geloof in Christus (ons) Ewige lewe Doop
7
Skepping roep om Verlosser !
God se reaksie (Vervolg) God sien sonde: BEROU (Nie spyt nie) Voel vir die mens Skepping roep om Verlosser ! God besluit: VERNIETIG (Ook wêreld = plante en diere) OPDRAG: Bou ark (Watervloed op pad) = Verlossingsverbond (Heb 11 : 7) PREEK: 120 jaar lank Mense ignoreer preke (2 Pet 2 : 5)
8
In die ark Diere kom na ark / God maak self deur toe
Noag en res 1 jaar in ark Vraag: Hoe het al die mense en diere in die ark ingepas? Antwoord: Bybel opnbaar nie HOE nie – net DAT God dit in sy Almag gedoen het
9
Vuur Die einde van die wêreld Sondvloed Christus Eindoordeel
Nie eindgerig nie (Natuurverbond - Nie weer water) Noag begin nuwe geskiedenis Eerste altaar Getuig van redding Redding (Genade- verbond) Sondvloed simbool van doop (1 Pet 3 : 21) Sondvloed ook simbool van oordeel Waarom? Mense weer goddeloos Vuur
10
Boom v lewe en Bruid geklee in fyn linne
Skeiding Tweede mensheid: Weer BOOM en NAAKTHEID Hiernamaals: Boom v lewe en Bruid geklee in fyn linne Sluit aan by God se genade (nie mens se skande)
11
Implikasie? Noag die landbouer Voldoen aan God se opdrag: LANDBOU
Sondig (soos Adam) word dronk Implikasie? Kon nie God se opdrag om te heers uitvoer nie Dus: Geskende koningsbeeld
12
Gam, Sem en Jafet se optrede
Noag besope en naak GAM: Gaan skinder by broers. = Eerlose daad Sem en Jafet: Ander gesindheid skerm vir Noag se eer (bedek hom) (1 Kor 13 : 7)
13
Gam Noag se profesie Kanaän, seun van Gam vervloek
God wys hom die toekoms Gam Kanaän, seun van Gam vervloek (i.p.v. beste seën vir oudste seun) Vloek word waar: Word knegte van Israel. Kanaän verdwyn – geen nasate bestaan meer
14
SEM JAFET (ons!) Noag se profesie (vervolg) Rykste seën
(Gen 9 : 26) God het besondere verhouding met hom (“God van Sem”) - Christus uit geslag van Sem JAFET (ons!) Meer tydelike seën (Gen 9 : 27)
15
Noem ‘n paar hooffigure
Lyn van verlossing en verwerping (Gen 10) Adam Set God se openbaring: Noem ‘n paar hooffigure Noag Sem Abraham (Vader van verbondsvolk) Juda Dawid Christus
16
Lyn van verlossing en verwerping
Adam Grieke Romeine Westerse volke Europese nasies Set Noag Jafet Sem Abraham Juda Dawid Christus (Vader van verbondsvolk)
17
Openbaringshistories
(Gen 3 : 15) Skeiding steeds duidelik Geaardheid en styl van Kain uit volk verwyder Daarom vloek oor Gam en nageslag Skeiding met gelowiges aangekondig
18
Gam se nageslag …..verlore mense Volke deur Israel uitgewis
(1 Kron 1 : 8) Kus Misráim Put Kanaän “Egipte” Babiloniërs / Assiriërs / Niniviete Ludiete / Anamiete / Lehabiete Naftuhiete / Partusiete / Kasluhiete Filistyne / Kaftoriete Sidoniërs / Hetiete / Jebusiete Amoriete / Girgasiete / Hewiete Arkiete / Siniete / Arwadiete Hematiete / Semariete Gam Volke deur Israel uitgewis
19
Toring van Babel – Die skeiding
Volketafel by seën van Noag = verstaan geskiedenis Verskillende volke ontstaan TYDENS en NA Babel
20
Toring van Babel – Die skeiding (Vervolg)
Nakomelinge van Noag Armeniese berge (naby Ararat) Laagte tussen Eufraat en Tigris = Sinear Wil nie aarde vul nie = verset teen God Stig ryk met Babel as middelpunt Wil bymekaar bly - - bou toring
21
God reageer: -- God keer en straf hulle Misbruik van Godgegewe gawes
Opeenhoping van mense teen God se gesag ….laat nie verset toe nie Misbruik van Godgegewe gawes Mens maak soos hý wil (Soos in Paradys) God reageer: -- krap taal deurmekaar – in een handeling “Babel” spraakverwarring
22
Verdeeldheid Eenheid verlore Gemeenskaplike optrede onmoontlik
Verstaan mekaar nie: Gemeenskaplike optrede onmoontlik Taalgroepe Volke Verdeeldheid
23
Eenheid verlore (Vervolg)
Volke Saam in verset teen God Mensdom verdeel, maar…
24
Babel Uitstorting Uitstorting van Heilige Gees
Gelowiges in een kerk / Verlossende werking Van Christus Onverstaan van tale oorwin Tale verskeidenheid bring verspreiding
25
Einde Hoofstuk 4
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.