Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
DISKUSLETSELS
2
Uitkomste Moet vertroud wees met die anatomie en funksie
van die diskus. Moet vertroud wees met die oorsake en patologie van ‘n tipiese diskusletsel. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n diskusletsel. Moet vertroud wees met die verskillende tipes diskusletsels. Moet vertroud wees met die term beskermde list.
3
Uitkomste Moet vertroud wees met die algemeenste
fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met ‘n tipiese diskusletsel, annulêre diskusletsel en ‘flat tyre syndrome’. Moet instaat wees om toepaslike oefeninge en advies aan die pasiënt te verskaf met ‘n tipiese diskusletsel.
4
Definisie Diskusdegenerasie lei tot: Verminderde waterinhoud
Verminderde skokabsorbering
5
Anatomie Diskus bestaan uit fibreuse kraakbeen
Buitenste deel – annulus fibrosis Binneste deel – nukleus pulposes Diskus dien as skokabsorbeerders Diskus vermeerder in dikte laer af om groter kragte te kan weerstaan Op vroeë ouderdom ondergaan diskus degenerasie en verloor skok-absorberingsfunksie Degenerasie lei daartoe dat nukleus deur verswakte annulus prolabeer na aangrensende vertebra Word Schmorl’s nodules genoem
6
Anatomie Rigting van prolaps word bepaal deur aanhegting
van die diskus aan die ligamente Diskus is los verbind aan ant longitudinale ligament en stewig aan werwelligame Diskus is stewig verbind aan post longitudinale ligament en minder stewig aan post gedeelte van werwelligame Post longitudinale ligament is nouer en swakker en daarom vind diskusprolaps meer geredelik posterior-lateraal plaas.
7
Diskus ekstrusie Nukleus pulposus het die buitenste laag van die
annulêre vesels binnegedring Stadige aanvangs – mag geskiedenis van ‘n draai beweging of fleksie beweging hê Fleksie is pynlikste beweging Predisponerende faktore van spanning, moegheid en koue kan aanleiding gee to vermeerderde diskus druk Pyn vererger tydens lang periodes van sit in fleksie, langbeensit, volgehoue fleksie, hoes en nies Verligting word ondervind tydens lê
8
Diskus ekstrusie Mag verwysde pyn ondervind – slegs nie-
senuweewortel strukture bv longitudinale ligament kan affekteer word Mag dit moeilik vind om tot in staan te kom vanaf sittende posisie weens feit dat fleksie benodig word tydens eerste gedeelte van die beweging
9
Diskus sekwestrasie Een of meer van die fragmente van die nukleus het
losgebreek van die herniasie massa en sit nou in die spinale kanaal Nukleus pulposis prolabeer binne die spinaal kanaal en mag die dura, spinale koord en/of die perifere snuweewortel vasdruk Mag ook anterior prolabeer en die outonomiese senuweestelsel affekteer Mag stadig of vinnig plaasvind, gewoonlik na ‘n draai beweging of indien swaar voorwerp in fleksie posisie opgetel word
10
Diskus sekwestrasie Simptome soos vir diskus ekstrusie – net erger
Indien koord betrokke is: Loopgang aangetas Bilaterale naalde en spelde Spastiese blaas (boonste neuron) Babinski en klonus kom voor Indien cauda equina aangetas is: Onder motor neuron blaassimptome Saal para/anaestesie (S4 teken)
11
Diskus sekwestrasie Indien dura betrokke is:
Ekstra-segmentele verwysings Bilaterale sentrale pyn of Unilaterale sentrale pyn Wydverspreide distribusie Indien perifere senuweewortel aangetas is: senuweewortel verwysde simptome Indien simpatiese senuweesisteem aangetas is: Gevoel van koud of warm Voel soos water wat teen arm afloop Naarheid en moegheid
12
Diskus sekwestrasie Primêre postero-laterale sekwestrasie – slegs been pyn en geen sentrale pyn nie. Moeilik om te behandel Diskus sekwestrasie verminder diskus spasie en dit mag weer die fasetgewrigte affekteer wat kan lei tot sinoviale gewrigsdisfunksie
16
Oorsake Trauma: fleksie rotasie bewegings as iets swaars
opgetel word. Gee aanleiding tot skeur van die post longitudinale ligament en gepaardgaande post uitbulting van die diskus Val op sitvlak kan ook ‘n oorsaak wees Degenerasie – diskus verloor sy elastisiteit a.g.v. veranderinge in die kollageen vesels en waterinhoud verlaag, dus kan liggaam se kompressie kragte nie hanteer word nie en diskus bult uit Verhoogde drukking: nukleus pulposus absorbeer vog, swel en druk teen die annulus
17
Patologie Diskusveranderings beging asimptomaties
Gee aanleiding tot ‘n swak skakel wat dan ingee onder abnormale kompressie of spanning Meeste beserings kom voor by L4,5 en L5/S1 Prolaps van diskus na ant of lateraal veroorsaak ant of laterale osteofiete wat later aan mekaar kan heg Degenerasie veroorsaak dat diskusspasie vernou en fasetgewrigte raak gewigdraend in plaas van om beweging te reguleer Prolaps van die diskus na post veroorsaak meer probleme
18
Patologie Prolaps geskied gewoonlik na posterior-lateraal en
die diskus self of osteofiete kan op die spinaalkoord of op die senuweewortels druk Geprolabeerde diskus materiaal druk aanvanklik teen die dura mater wat rugpyn gee en verder teen die senuweewortel wat rugpyn en senuweewortel simptome gee
19
Simptome Skielike aanvangs van pyn as pasiënt iets swaar optel
Pyn aanvaklik gering maar vererger volgende paar uur Pyn soms baie erg en pasiënt steek vas sonder verdere beweging Herhaalde aanvalle mag skielik aankom bv met nies, hoes en valsalva manoeuvre (verhoogde druk in intervertebrale kanaal op die bloedvate wat druk sensitief is – veroorsaak pyn) Tussen aanvalle mag pasiënt geen simptome ervaar
20
Simptome Slegs uitbulting van diskusmateriaal – pyn nie
duidelik definieerbaar Ware herniasie en druk op senuweewortel – meer duidelik pyn in spesifieke dermatoom Soms geen insident, maar na langdurige behoud van ‘n posisie Ekstensie kan vergelykbare teken wees in massiewe diskus letsel Pyn verminder indien pasiënt lê met die knieë ondersteun, hang in ‘n bepaalde posisie, soms staan in ekstensie behalwe indien ekstensie die vergelykbare teken is
21
Simptome Dura: Ekstra-segmentele verwysde pyn, dus nie in
‘n dermatoom nie Posterior longitudinale ligament: Sentraal of verwysde simptome, nie altyd duidelik gedefinieër. Proksimaal is erger as distaal Senuweewortel skede: Sentraal en unilateraal Senuweewortel: Unilateraal, distaal erger, versprei in dermatoom
22
Tekens Pasiënte gewoonlik jonk en gesond
Het laterale tilt van die bekken Vermeerderde lumbale lordose Rug baie drukteer ook oor gluteale area Fleksie en rotasie is ingeperk met akute aanval Beskermende spierspasma Simptome in been a.g.v senuweeworteldruk met verlaagde sensasie, spierswakheid, verlaagde refleksie en positiewe neurale dinamiese tekens Sit, hoes en nies is pynlik Verminderde intervertebrale bewegings
23
List (Laterale tilt) Posterior mediale protrusie geen aanleiding tot ‘n ipsilaterale list Ipsilaterale list – toraks verplaas lateraal na die kant van pyn Ipsilateraal – uitstulping is mediaal na die senuweewortel Moeiliker om te behandel
25
List (Laterale tilt) Posterior laterale protrusie geen aanleiding tot ‘n kontra-laterale list Kontra-laterale list – toraks verplaas lateraal weg van die kant van pyn Kontra-lateraal – uitstulping is lateraal na die senuweewortel Maklike om te behandel, reageer goed op traksie
26
List (Laterale tilt)
27
Behandeling Mobiliseringstegnieke: Rotasie Graad IV- Longitudinaal
Statiese traksie Palpasie tegnieke (Behalwe as ekstensie vergelykbare teken is) Elektroterapie Snellerpunte
28
Behandeling Abdominale stabiliserings oefeninge
Versterkende oefeninge vir m quadriceps en m gluteus indien nodig Neurale mobilisasie Raad en tuisoefeninge Houdingkorreksie Kinetiese hantering Chirurgie
29
Raad Vermy sitposisie a.g.v. verhoogde drukking in diskus
Stort eerder as om te bad Staan en lê sal pyn verminder Vermy fleksie en rotasie bewegings van die rug Swem is ‘n goeie oefening Dra van ‘n stut met pynlike aktiwiteite (kliniese beredenering is noodsaaklik) Moenie swaar voorwerpe optel nie Vermy enige aktwiteite wat die pyn sal vererger
30
ANNULêRE DISKUSLETSEL
31
Oorsaak ‘n Kraak in die annulus
Gewoonlik a.g.v. ‘n skielike draai beweging in fleksie
32
Tekens en simptome Erge pyn
Pasiënt kan nie beweeg of sit nie, kom angstig voor, sweterig en bleek (get’s stuck) Voel of hulle wil flou word Neural dinamiese toetstekens mag positief wees – wees baie versigtig indien bilateraal
33
Behandeling Rotasie Graad IV- Longitudinaal
Traksie mag in sommige gevalle gebruik word, maar nie indien pasiënt steekpyn ondervind nie Snellerpunte Abdominale stabiliseerders Neurale mobilisasie Tuisraad en Advies
34
FLAT TYRE SYNDROME
35
Oorsaak Vernouing van die diskusspasie a.g.v. degenerasie of prolaps
Ligamente en kapsel het nog nie aangepas by die nuwe hoogte van die mobiele segment nie
36
Geskiedenis Stadige of skielike aanvangs na ‘n rukbeweging
37
Tekens en simptome Sentrale of verwysde pyn afhangende van die
strukture betrokke en mate van onstabiliteit Steekpyn, onverwagse pyn en die rug voel swak Pyn vererger deur staan, loop, hardloop, maaglê en ekstensie bewegings ‘n Boog van pyn mag voorkom veral tydens fleksie bewegings
38
Tekens en simptome Om op te kom vanaf fleksie mag moeilik wees en
die pasiënt stut dikwels met sy hande op sy dye Palpasie tegnieke kan pyn reproduseer en spierspasma vererger Pyn word verlig deur stabiele posisies bv sit
39
Behandeling Rotasie en longitudinale Graad IV-
Palpasie tegnieke tot Graad IV kan ook versigtig toegepas word Snellerpunte Neurale mobilisasie
40
Behandeling Elektroterapie Strekke van veral rugekstensore en m psoas
Adominale stabiliseerders Versterk m gluteus en m quadriceps Tuisraad en Advies
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.