De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

konings van die onverdeelde ryk

Verwante presentaties


Presentatie over: "konings van die onverdeelde ryk"— Transcript van de presentatie:

1 konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 17 konings van die onverdeelde ryk Dawid

2 Dawid se koningskap in Hebron
3 Dae na geveg met Amalekiete…. Boodskapper by Dawid : Nederlaag “Ek het Saul doodgemaak” (soek guns) Vestig in Hebron Doodgemaak Burgers van Juda salf Dawid as koning

3 Isbóset Koning oor ander stamme
Abner (Hoof van Saul se leër) roep Isbóset as koning oor Israel Verdeeldheid en stryd - Abner begin burgeroorlog Oorlogspel (12 jong manne van elke kant) Almal dood - Abner vlug – gee later oor

4 Abner kies Dawid se kant
Dawid al sterker (Isbóset se manne loop oor) Abner se mag groei ook – oorheers later Isbóset Breek met Isbóset – bied hulp aan Dawid Joab ontevrede: Vermoor Abner Dawid vervloek Joab

5 Moord op Isbóset Isbóset nie meer teen Dawid
Twee bendelede (soek guns by Dawid) vermoor hom Dawid laat hulle doodmaak

6 Dawid koning in Jerusalem
Geen opvolger vir Isbóset (Mefiboset kreupel) Volk roep Dawid eenparig as koning Dawid sluit verbond met volk

7 Dawid koning in Jerusalem (vervolg)
Bergvesting in stad = Sion Feitlik oninneembaar – Jebusiete dus gevaar Nie vir Dawid nie!! – word “Dawidstad” Jerusalem (“Stad van vrede”) word: Hoofstad en Residensie – bou paleis Was vroeër Salem (Gen 4 : 18) en Jebus (Rig 19 : 10,11)

8 Die Ark na Jerusalem Dawid gee aandag aan Godsdiens
Ark nodig vir godsdienseenheid – ryk sterker Waar is die ark? In Abinadab se huis Wie bring die ark? Ussa en Agjo Hoe? Op nuwe wa Waarom is Ussa dood? Raak aan ark / verbode En toe? Dawid laat ark by huis van Obed-Edom

9 Ark uiteindelik in tent op Sion
Die Ark na Jerusalem Dawid sien seën op huis van Obed-Edom Voer plan verder, maar… wat doen hy nou anders? Raadpleeg die Here Vervoer deur Sadok, Abjatar en Leviete Groot gejubel, sing dans… vrou (Mikal) ken dit nie - beswaard “pas nie by koning se waardigheid nie” – bly kinderloos! Ark uiteindelik in tent op Sion

10 Die naam Sion “Tempelberg” “Volk van God” “Gelowiges”

11 Dawid: Eie huis teenoor Tent? Wil tempel bou Raadpleeg Natan
Stem saam Te veel bloed op Dawid se hande – Salomo sal tempel bou Wat is die oordeel van die Here? God sal egter vir Dawid ‘n huis bou

12 Getrou aan Jonatan Het guns aan Jonatan se nakomelinge belowe
Mefiboset (seun) – lam weens ongeluk Dawid koop Saul se grond terug Mefiboset eet elke dag by Dawid

13 Dawid se stryd teen vyande
Kort na koningskap: verslaan grootste (van baie) vyande = Filistyne Ook: Moabiete Koning van Soba Arameërs (Damaskus in Dawid se hand) Edomiete Ammoniete

14 Leër in twee verdeel Ganun (koning van Ammoniete) beledig Dawid
(Dawid wou simpatiseer met sy pa se dood) Dawid gaan aanval Ammoniete Vlug na eie vesting (Rabba) Abisaï Israel Arameërs Israel Joab Arameërs wil weer aanval, Dawid verpletter hulle

15 Dawid se organogram Dawid Joab Josafat Sadok Agimelek Seraja Benaja
Weermag Hoof Uitvoerende beampte Priesters Staat- sekretaris Lyfwagte (Kreti & Pleti) Joab Josafat Sadok Agimelek Seraja Benaja

16 Dawid en Batseba “Man na God se hart” – maar ook net mens
Sonde beskryf, maar ook: God se oordeel Ware berou God se vergiffenis

17 Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar
Dawid en Batseba (vervolg) Pleeg ontug – Batseba swanger Man, Urija na slagveld teen Ammoniete Laat Urija terugkom. Moet by Batseba slaap Urija weier (teen reëls) Dawid se plan A? Maak Urija dronk Dawid se plan B? Werk nie Dawid se plan C? Laat hom op voorpunt veg Urija dood; Dawid dus egbreker EN moordenaar

18 Dawid en Batseba (vervolg)
Trou – baba gebore Natan na Dawid: Gelykenis van ryk man wat arm man se lammetjie vat. Dawid se kommentaar eintlik oordeel oor homself Natan: “Jy is daardie man”

19 Moord Egbreuk Twee sondes : Tweërlei straf Moord van Absalom op Amnon
Opstand en dood Moord Teregstelling van Adonia (Skending van Dawid se byvroue) Egbreuk (2 Samuel 16: 21, 11 )

20 Berou Batseba se baba sterf Dawid berou na Natan se tug
(Psalm 32 en 51) Besef straf vir sonde – bid om verlossing Aanvaar egter baba se dood gelowig

21 Grootheid van geloof Menslike swakheid
Ware berou teenoor God (nie spyt nie) Verootmoediging voor God

22 Vergewende liefde van God
Salomo Vergewende liefde van God Salomo gebore “Vredevors” God se naam vir hom: Jedidja = “Die Here het hom lief” (2 Sam. 12: 25).

23 Absalom maak broer dood
Baie misdaad in Dawid se huis (Moord, bloedskande ens) Amnon onteer Tamar (halfsuster) Doodgemaak deur Absalom Vlug na oupa Talmai Dawid wil Absalom sien - Joab laat hom terugkom Hou Absalom weg van Dawid

24 Skynversoening Dawid forseer Joab (brand land) – bring Absalom
Versoening vir Absalom net skyn Wil self koning word Verbeur egter reg met moord Mooipraatjies en foefies onder volk / Bedek planne met Godsdiens – Wil na Hebron “om gelofte te betaal” Kan planne daar beter uitvoer

25 Absalom koning in Hebron
Dawid vermoed niks Absalom: Boodskappers deur land – “is koning in Hebron” Dawid hoor van opstand – gee pad uit stad (baie volgelinge) Priesters wil ark saamneem – Dawid stuur dit terug Agitofel kies Dawid se kant

26 Gusai by Dawid Dawid stuur Gusai (adviseur) na Absalom as spioen
Trek verder / ontmoet Siba (Mefiboset se dienaar) Steek Dawid tee Mefiboset op Siba lieg vir Dawid (“Mefiboset terug in Jerusalem”)

27 Dawid: “Die wraak kom God toe”
Simeï vloek Dawid – Abisai wil hom doodmaak Dawid: “Die wraak kom God toe”

28 Straf vir owerspel Absalom na Jerusalem Gusai sluit by Absalom aan
Op Agitofel se aanbeveling: Absalom onteer Dawid se byvroue Straf vir owerspel

29 Nog straf Aanbeveling (Agitofel) aan Absalom:
Neem man – verslaan Dawid Gusai verskil ; “maak eers groot leër bymekaar“ (Wil Dawid kans gee - God se ingryp) Agitofel sien probleme – pleeg selfmoord Oorlog by Efraimsbos (Dawid: “Werk sag met Absalom”)

30 Absalom sterf Absalom egter in akkerboom vas – Joab maak hom dood
Dawid diep bedroef (vergeet selfs eie volgelinge) Joab laat hom na stadspoort gaan (soldate moet verskyn) Dawid laat Juda se manne hom na Jerusalem neem Joab vervang met Amasa

31 Opstand van Seba Seba versamel leër uit Israel
Dawid bevel Amasa om leër op die been te bring - Egter nie tyd nie - Stuur Abisai agter Amasa aan Joab trek ook saam - Maak Amasa dood, neem leër oor Vind Seba – oorwin en maak hom dood

32 Dawid se laaste lewensjare
Hongersnood in land (Weens Saul se moord op Gibeoniete) Eis sewe seuns van Saul - al sewe opgehang Mefiboset verskoon (verbond tussen Dawid en Jonatan)

33 Dawid se laaste lewensjare
Volk groei - laat volk tel = koning begin op eie krag staatmaak Almal behalwe stamme van Benjamin en Levi Israel Juda Moet kies: 3 jaar hongersnood 3 maande vlug voor vyande 3 dae pes Dawid tot besinning Bely sonde Profeet Gad kondig straf aan

34 Dawid se laaste lewensjare (vervolg)
dood aan pes Smeekgebed - God stop plaag by dorsvloer van Arauna Bou altaar - offer God aanvaar offer - stuur vuur uit hemel

35 Dawid se laaste lewensjare (vervolg)
Adonia (oudste oorblywende seun) eis koningskap Hou fees – (nooi Salomo nie) Wil as koning verklaar word Natan vertel Batseba Dawid Herbevestig Dawid as opvolger

36 Betekenis van Dawid Groot figuur “Man na Gods hart”
Dapper / Wys / Insig Ervaar lyde, verdrukking EN oorwinning Messias-koning “regeer soos Dawid” Messias genoem “Dawid” Psalmdigter (helfte van psalms) (2 Sam 23 : 1) ”Die gesalfde van die God van Jakob, die gevierde in die liedere van Israel"

37 Einde Hoofstuk 17


Download ppt "konings van die onverdeelde ryk"

Verwante presentaties


Ads door Google