De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybelskool: Openbaring

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybelskool: Openbaring"— Transcript van de presentatie:

1 Bybelskool: Openbaring

2

3 Jan du Rand is nasionaal en internasionaal bekend as Nuwe-Testamentiese vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes. Hy het al talle boeke en artikels gepubliseer, en ook verskeie toekennings ontvang, onder andere die Andrew Murrayprys, die Pieter van Drimmelenmedalje vir teologie en die Eeufeesmedalje van die Universiteit van die Vrystaat. Tans is hy professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van Johannesburg en lewer wêreldwyd referate. Jan en sy vrou, Anneli, is geseën met drie dogters en ook kleinkinders.

4 Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem.
Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloë, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. In Die A-Z van Openbaring gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring.

5 Hy fokus veral op die volgende aspekte:
- Wanneer Openbaring geskryf is - Die doel van Openbaring - Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips - Die beelde in Openbaring en hulle betekenis - Die rolspelers in Openbaring - Die tekens en hulle betekenis Met Die A-Z van Openbaring poog die outeur om lesers ’n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings

6 Ingewikkeld maar betekenisvol
Regte “bril” opsit of “sleutel” gebruik andersins  gevaarlik Dramaties: roer en ontroer Nie willekeurige interpretasies Groot kontoere/ lyne erkenning van God se alleenheerskappy op aarde

7 So vars en aktueel soos vandag se koerant
Belangstelling prikkel Waar pas God en ons in in die huidige prentjie Nie klinkklare geestelike muntoutomaat: verstaan en interpreteer

8 2e eeu na Christus Montaniste
berekeninge op grond van Openb 21-22 Frisiege woestyn Deur die geskiedenis tot hewige teleurstelligns gelei

9 Binne eie literere genre
Profeties  appokalips testamente, geskiedskrywing, reisverhale Hoekom gryp mense Openbaring in krisistye? Mense geinspireer 1:3 22:

10 Foutiewe en misplaaste sienings
Handel oor toekoms ( toekoms, hede en verlede) Buitengewone uitlegmetodes ( woordgimnastiek) Net vir geleerdes bedoel

11 1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar
1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy dienaars bekend te maak. Jesus het toe sy engel gestuur om sy dienaar Johannes dit alles te laat sien. 2 Johannes is die getuie van wat God gesê en wat Jesus Christus bevestig het; hy getuig van alles wat hy gesien het.

12 3 Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby. 4 Van Johannes. Aan die sewe gemeentes in die provinsie Asië. Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon,

13 5 en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlos 6 en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen

14 . 7 Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker! 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

15 Brief aan Lesers Brief aan Christene in Klein Asie ( Turkeye )
Persoonlike aanslag 95-96 nC Keiser Domitianus Patmos

16 2 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Efese: So sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand vashou en wat tussen die sewe goue lampe rondgaan: 2 Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle onvermoeide arbeid en julle volharding. Julle kan nie slegte mense verdra nie.

17 8 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Smirna: So sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en weer lewend geword het: 9 Ek ken julle verdrukking en julle armoede, en tog is julle ryk.

18 12 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Pergamum: So sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het:

19 Patmos Rotsagtige eiland 16x10 km 60 km van Turkeye Tempel van Artemis
Hand 20:17-38 Paulus die ouderlinge van Meliete ontmoet nie Christelike gemeente op eiland Banneling deur Dometianus Amnestie verleen deur Nerva in 96 nC

20 Stede in Openbaring Babilon = Rome = nuwe ballingskap Jerusalem
Stede aan wie briewe gerig is

21 Literere genre Openbaring = appokalips appokalips
Bepaal literere gendre Profesie Apokalips Brief

22 Profesie 1:3 Visioene Aan gemeentes verslag doen 1:8

23 Appokalips Openbaring of onthulling Bonatuurlike bemiddelaar ( God)
Ontvanger is siener of dromer Inhoud: verlossing uit die bose wêreld Daniel, Henog, Esra Appokalipties-eskatologies fokus op eindtyd en einddinge

24 Appokalips 2 Eiesoortige siening van geskiedenis
Huidige wêreld  toekomstige Bonatuurlike wesens speel rol Lot van lesers duidelik beskryf Oordeel Dramatiese vertelling Baie ander apokaliptiese geskrifte uit OT & NT tyd

25 Spekulasie oor wederkoms
200 * 1967 500 * 1977 1000 * 1988 1666 * 1993 1910 * 1997 1914 * =666*3 1948 * 2000 21 Mei 2011

26 Kunstige woordtapiserie va/ vir die eindtyd
Kunswerk met woorde Vanuit die geheel an die dele kyk Vanuit die dele van die geheel kyk Dramatiese vertelling ( naratief) Daar is nie net een korrekte siening/ verklaring van Openbaring nie Moet verantwoordelik wees.

27 Simboliek Getalle Beelde Stede Harde geluid Sewe goue staanlampe
Vals leraars Kleure wit steen

28 Hoe simboliek verklaar word beinvloed verstaan
7 gemeentes, seëls, engele , trompette, bakke, horings , oë 4 hoeke, winde , engele 666 & 777 See en aarde , dierebeelde , wolk, vuur Konsekwente Letterlike verklaring Simboliese veklaring Tydhistories

29 Taalstyl Hede en die toekoms word saamgebind Brief vorm Simbole
Kruisverwysings Getallestruktuur Tussentonele (liedere ) Toebroodjie tegniek Merkers/ struktuurdraers Aaneenskakelings

30 Openbaring 1:19 19 Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur. Drie tydperke : verlede, hede,toekoms Reeds en nog nie Visioen  gesien het Gesien  apokalips Daniël2  laaste dae

31 Dramatiese vertelling +
Bedryf 1 Verheerlike Christus in die kerk teenwoordig Hfst 1-3 Bedryf 2 God ontplooi verlossing en oordele In die wêreld hfst 4-11 Bedryf God ontplooi verlossing en oordeel in die geskiedenis hfst 12-22

32 Om te verstaan Nie verstaan sonder om elke onderdeel te verklaar .
Apokaliptiese taal, beeldspraak en simboliek is uniek en moet dit soos die res van die NT geinterpreteer word

33 Chiliastiese Chilisame / Melinualistiese
1000 vrederyk van openbaring 20:1-6 Letterlik of figuurlik

34 Tekens van die tye Natuurverskynsels en rampe Politieke gebeure
Baie is gebou op ongenuanseerde gebruik van die Bybel Ons moet geestelike geloofsoog ontwikkel vir tekens van die tye Geballanseerde perspektief

35 Tekens van die tye Nie “checklist” nie Voortdurende waarskuwing

36 Hartklop van die boodskap
Geheel en dele Vestiging en erkenning van God se alleenheerskappy op aarde ( kosmos) OT & NT boodskap veral profeties/apokalipties

37 Boodskap in ‘n neutedop
Hy wat op die troon sit Christus die lam en sy navolgers God se koningskap Nuwe Jerusalem

38 Hy wat op die troon sit Boodskap begin en eindig by God.
Drie eenheid word sterk ondersteun 1:4-5 God is wat kom, Jesus en die Gees.

39 Hy wat op die troon sit 2 1:8 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. Alfa en Omega Begin en einde a w A-Z Eerste en die laaste Alleenskepper van die hele kosmos Wat was, wat is en wat kom ( is daar plek vir ander god?) Almagtige

40 Hy wat op die troon sit 3 Nie teoretisering nie maar relevante boodskap In politieke en ekonomiese situasie ( Babilon) Pax-Romana & keiserverering skiet ver te kort as dit by God kom Ontplooi oordeel en verlossing vanuit die troonsaal

41 Openb 4 4 Hierna het ek, Johannes, in die hemel ’n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van ’n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou wys wat hierna moet gebeur.” 2 Onmiddellik is ek deur die Gees meegevoer. Ek het gesien daar staan ’n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand. 3 Sy voorkoms was soos opaal en karneool. Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag

42 . 4 Reg rondom die troon was daar vier en twintig ander trone, en op die trone het daar vier en twintig ouderlinge gesit. Hulle het wit klere aangehad, en op hulle koppe was daar goue krone. 5 Daar het weerligstrale, dreunings en donderslae van die troon af gekom. Vlak voor die troon het sewe fakkels helder gebrand. Dit is die sewe Geeste van God. 6 Voor die troon was dit soos ’n spieëlgladde see, helder soos kristal.

43 Naby, rondom die troon, was daar vier lewende wesens, vol oë van voor en van agter. 7 Die eerste lewende wese het soos ’n leeu gelyk en die tweede soos ’n bul; die derde het ’n gesig soos dié van ’n mens gehad en die vierde het gelyk soos ’n arend wat vlieg.

44 8 Elkeen van die vier lewende wesens het ses vlerke gehad, wat aan die bokant en aan die onderkant vol oë was. Hulle het dag en nag sonder om te rus, gesê: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”

45 9 Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe, 10 kniel die vier en twintig ouderlinge voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe. Hulle sit dan hulle krone voor die troon neer en sê: 11 “Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.”

46 4 Oordeelvoltrekkings God, Lam en die Gees
Oordeelsvoltrekking kom van die troon af God op die troon Lam en Gees op aarde Leser intrek by die aanbiddingstoneel in hemelhof 5 Daar het weerligstrale, dreunings en donderslae van die troon af gekom. Vlak voor die troon het sewe fakkels helder gebrand. Dit is die sewe Geeste van God

47 Hy wat op die troon sit 5 Nuwe Jerusalem waar God en die Lam op die troon sit bring die almagtige en verhewe God by sy volgelinge . Refrein: Laat U koninkryk kom Laat U wil op die aarde geskied net soos in die hemel God se alleenheerskappy word in Openbaring erken

48 Openbaring is ‘n Goddelike program deur die Lam en die Gees en die gelowiges ( kerk) op aarde
Om mense te beweeg tot die belydenis Van God se alleenheerskappy op aarde Duer pad van oordeel en verlossing is g0od stelselmatig op pad na Sy finale einde Hy is nie net Skepper nie, ook Verlosser Op sy inisiatief is Christus as die Lam die hooffiguur van die drama op die aarde.

49 Boodskap in ‘n neutedop
Hy wat op die troon sit Christus die lam en sy navolgers God se koningskap Nuwe Jerusalem

50 Christus die lam en sy navolgers
Persoon van Christus verbind met die Lam 17 Toe ek Hom sien, het ek by sy voete neergeval en bly lê soos een wat dood is. Hy het toe met sy regterhand aan my gevat en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste, 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

51 Christus die lam en sy navolgers
God se koms na die aarde saamval met Christus se wederkoms. Christus aanbid as middelaar en bemiddelaar. Slagting van die Lam is die definiering van God se verlossingsplan .” Lam se oorwinning word voorgedra deur sy volgelinge Messiaanse oorlog

52 Christus die lam en sy navolgers
Eindtyd eksodus teruggryp na Israel & Egipte Christus se getuienis oor God se wêreldplan = (3*4)*(3*4)*(10*10*10) God se skare navolgers wat voortmasjeer om oorwinning te proklameer

53 Christus die lam en sy navolgers
Gemerk 7:1-4 Ons moet eers die dienaars van ons God op hulle voorkoppe merk met die seël.” 4 Ek het die getal gehoor van dié wat gemerk is: daar was honderd vier en veertig duisend Hierna het ek ’n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad, en daar was palmtakke in hulle hande. 10 Hulle het hard uitgeroep: “Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit, en van die Lam!” 11 Al die engele het rondom die troon, die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan. Hulle het toe voor die troon gekniel met hulle gesigte na die grond toe en het God aanbid 12 en gesê: “Amen! Die lof en die heerlikheid, die wysheid, die dank en die eer, die mag en die sterkte behoort aan ons God tot in alle ewigheid. Amen!”

54 Christus die lam en sy navolgers
Getrou gebly 6: Toe sing hulle ’n nuwe lied: “U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak omdat U geslag is en met u bloed mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie. 10 U het hulle ’n koninkryk en priesters vir ons God gemaak en hulle sal oor die aarde regeer.” 11 Toe het ek rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge ’n groot menigte engele gesien. Daar was duisende der duisende, ja, miljoene der miljoene. Ek het hulle hard hoor 12 uitroep: “Die Lam wat geslag was, is waardig om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.”

55 Christus die lam en sy navolgers
Bevat die bloudruk van die toekoms van ons nuwe geskiedenis 10: In sy hand het hy ’n oop boekie gehad. .... 8 Die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het toe weer met my gepraat en vir my gesê: “Gaan kry die oop boek daar in die hand van die engel wat op die see en die land staan.” 9 Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gevra om die boekie vir my te gee. Hy sê toe vir my: “Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.” 10 Ek het toe die boekie uit die hand van die engel gevat en dit opgeëet. In my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit insluk, het my maag bitter geword. 11 Toe het hulle vir my gesê: “Jy moet weer God se boodskap aangaande baie volke, nasies, tale en konings verkondig.”

56 Christus die lam en sy navolgers
Navolgers ( kerk) en getuienis is instrumenteel in die bekering van die nasies Gelowiges word opgeraap om te oorwin Uitslag van die stryd reeds bekend. Martelare oorwin die heidennasies 14:6-11 Behaal finale oorwinning oor heidennasies

57 Boodskap in ‘n neutedop
Hy wat op die troon sit Christus die lam en sy navolgers God se koningskap Nuwe Jerusalem

58 God se koningskap Visioen van Hom wat op sy troon sit
Titel; Hy wat is wat en en sal wees 1:4 Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, Alleenheerskappy vervat God is op sy troon 5:1 In die regterhand van Hom wat op die troon sit, Troon speel prominente rol in al drie bedrywe

59 God se koningskap 2 Koningskap op aarde geproklameer word
Soos reeds in dei hemel erken word 24 ouderlinge plaas hulle krone voor die troon neer as teken van erkenning van God se heerskappy 5:10 10 U het hulle ’n koninkryk en priesters vir ons God gemaak en hulle sal oor die aarde regeer.”

60 God se koningskap 3 Tweede bedryf eindig
11 15 Toe het die sewende engel op sy trompet geblaas. Daar was stemme in die hemel wat hard uitgeroep het: “Die koningskap oor die wêreld behoort aan ons Here en sy Gesalfde, en Hy sal as koning heers tot in alle ewigheid.”

61 God se koningskap 4 God regeer deur die werk van Jesus Christus :
5:6 Toe het ek voor die troon wat omring was deur die vier lewende wesens, tussen die troon en die ouderlinge, ’n Lam sien staan, die Een wat geslag was. Hy het sewe horings en sewe oë gehad. Die sewe oë is die sewe Geeste van God, wat oor die hele aarde uitgestuur is. 7: 17 want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees en hulle na die fonteine met die water van die lewe lei; en God sal al die trane van hulle oë afdroog.”

62 God se koningskap 5 God regeer deur die Gees en die kerk
Gees speel beslissende rol in die profetiese getuienis Kerk as teken van God se doel met die aarde Die kerk is die kon

63 God se koningskap 6 In die kerk is God se koninkryk op aarde reeds erken inkryk en priesters In die hand van die Gees moet die koninkryk tot aan die eindes van die aarde gedra word Die lam se oorwinning word eers effektief wanneer God se alleenheerskappy erken word. Die Gees en die kerk moet die nasies oortuig van God se koningskap op aarde soos reeds in die hemel

64 Boodskap in ‘n neutedop
Hy wat op die troon sit Christus die lam en sy navolgers God se koningskap Nuwe Jerusalem

65 Nuwe Jerusalem Openbaring speel af teen die agtergrond van stede
Sewe briewe , Babilon= Rome Jerusalem = nuwe skepping

66 Nuwe Jerusalem 2 Nuwe Jerusalem daal uit hemel neer
= eindtydse bruid van die Lam = versamelnaam vir die mense Heilige stad nie die aardse Jerusalem nie, = die gelowige kerk, ly onder intimidasie v d antichris

67 Nuwe Jerusalem 3 Lesers van Openbaring moet hulle distansieer van Babilon ( Sadam Hussein) en verdorwe invloed . Assosieer met nuwe Jerusalem Lam het bruid en vrou verdien Slegs gelowiges en bekeerde nasies sal die Nuwe Jerusalem bewoon Ongelowiges geen plek hê

68 Nuwe Jerusalem 4 God is volmaak teenwoordig
Sy teenwoordigheid definieer die nuwe Jerusalem OT  Jerusalem NT  Nuwe Jerusalem Kombineer OT& NT

69 Nuwe Jerusalem 5 OT se hoop op en aanbreek van God se finale koningsheerskappy gaan in vervulling deur openbaring se Christologiese interpretasies. Christus se dood en opwekking gee is draaipunt & gee momentum aan God se proses Gee ons perspektief op Nuwe Jerusalem !

70 Nuwe Jerusalem 5 God se alleenheerskappy word ten volle in die hemel erken en eerbiedig Maar nog nie op aarde nie

71 Heerser Stryd tussen tussen God en die Bose Draak en sy volgelinge
Engel Migael en sy volgelinge Stryd in die hemel begin Oorwinning in die hemel behaal Draak , Satan en trawante uit die hemel gegooi

72 God is die alleenheerser
In die hemel nou eenstemmigheid, God is die alleenheerser Word in die hemel erken en gedien Ongelukkig nog nie op aarde nie

73 Boodskap in ‘n neutedop
Hy wat op die troon sit Christus die lam en sy navolgers God se koningskap Nuwe Jerusalem

74 Dit is hoekom God vir ons die boek Openbaring gee
Program van oorwinning en alleenheerskappy te beleef Hooffiguur: Die Lam Jesus Christus Johannes moes die verloop van die program teken

75 Dit is hoekom God vir ons die boek Openbaring gee 2
Openbaring is die dramatiese vertelling en ontvouing van God se plan van verlossing en en oordeel Erken God se alleenheerskappy op aarde Net soos dit in die hemel erken word

76 Troos Geloof Komende oordeel


Download ppt "Bybelskool: Openbaring"

Verwante presentaties


Ads door Google