LEONARDO FIBONACCI ITALIAANSE WISKUNDIGE GEBORE IN PISA (1170-1240) VIVA FIBONACCI VIVA !! LEONARDO FIBONACCI ITALIAANSE WISKUNDIGE GEBORE IN PISA (1170-1240)
FIBONACCI PROBLEEM Hoeveel pare hase kan geteel word in een jaar vanaf een paar klein hasies ? LW : Kleintjies teel weer vanaf tweede maand van geboorte FIBONACCI GETALLE 1; 1; 2; 3; 5; 8; 13; 21; 34; 55 ; ……
GOUE VERHOUDING DEEL OPEENVOLGENDE FIBONACCI GETALLE 1/1=1; 2/1=2; 3/2=1.5 ; 5/3=1.6666; 8/5=1.6 GOUE VERHOUDING= 1.618034 GRAFIES
GOUE REGHOEK REGHOEK SE SYE VERDEEL VERHOUDING 1 : 1.61803 GLO IS MEER AANGENAAM OP DIE OOG
GOUE HOEK Sommige plante se blomme groei vanaf middelpunt Probeer kleinste moontlike area gebruik Meeste blootstelling aan son Hoek gewoonlik 137,5° Verhouding tussen goue verhouding en die omtrek van ‘n sirkel
FIBONACCI IN NATUUR TWEE KROONBLARE AAANTAL BLARE AAN STEEL DERTIEN KROONBLARE
FIBONACCI IN MENSGEMAAKTE STRUKTURE DIE GRIEKSE PARTHENON DIE TAH MAHJAL